Fontie-Anneré sê basta met die ouderdomstrik en ja vir selfontwikkeling

Fontie-Anneré sê basta met die ouderdomstrik en ja vir selfontwikkeling Gepubliseer op: 10 November 2025 Anneré Koen (35) is trots op haar identiteit as ʼn Fontie en toekomstige verskilmaker. Om die waarheid te sê, vir dié derdejaarstudent in die BEd (Grondslagfase-onderwys)-program verteenwoordig haar studiereis aan Akademia ʼn belangrike rigtingwyser op haar toekomsreis. Koen, ʼn opgeleide […]
Akademia visits international classical and philosophical peer institution and explores the classical education ideal

Akademia visits international classical and philosophical peer institution and explores the classical education ideal Published on: 10 November 2025 The character of the classical university idea – which is also known as Akademia’s classical education ideal – is summarised in the endeavour to goodness, truth and beauty. This ideal is pursued by the institution’s academic […]
Akademia besoek internasionale denkgenootinstelling en verken só die klassieke vormingsideaal verder

Akademia besoek internasionale denkgenootinstelling en verken só die klassieke vormingsideaal verder Gepubliseer op: 10 November 2025 Die wese van die klassieke universiteitsidee – wat ook as Akademia se vormingsideaal bekendstaan – word saamgevat in die strewe na die ware, die goeie en die skone. Dié ideaal word deur die instelling se akademiese wetenskapsbeoefening sowel as […]
Wanneer poppe praat, luister kinders: Fonties bemeester die kuns van poppespel

Wanneer poppe praat, luister kinders: Fonties bemeester die kuns van poppespel Gepubliseer op: 4 November 2025 Die energie in die klaskamer vol jong maatjies is amper tasbaar. En toe die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, blink hulle ogies van verwondering en almal raak stil. Dit was tyd vir die poppe om te praat […]
Nuwe nagraadse program in filosofie ontwikkel denkleiers ter versterking van die gemeenskap

Nuwe nagraadse program in filosofie ontwikkel denkleiers ter versterking van die gemeenskap Gepubliseer op: 23 Oktober 2025 Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe sal vanaf 2026 aan honneursstudente die geleentheid bied om hulself verder in die filosofie te verdiep. Die toevoeging van die BAHons (Filosofie)-program tot dié fakulteit se programverskeidenheid is op Donderdag 23 Oktober 2025 tydens […]
Aanlyn inligtingsessies: Só lui ʼn klein tydsbelegging groot toekomsdrome in

Aanlyn inligtingsessies: Só lui ʼn klein tydsbelegging groot toekomsdrome in Gepubliseer op: 23 Oktober 2025 In ʼn wêreld waar tyd as ʼn kommoditeit van onskatbare waarde beskou word, kan verdere studie soms soos ʼn luukse voel wat eerder vir “eendag” beskore is. Maar wat daarvan as dié dag vroeër eerder as later sy opwagting kan […]
Hennops-manne gee met oorgawe en bou só voort op karakter, kameraadskap en Fontie-wees

Hennops-manne gee met oorgawe en bou só voort op karakter, kameraadskap en Fontie-wees Gepubliseer op: 21 Oktober 2025 Akademia se bruisende koshuislewe verteenwoordig soveel meer as net gesonde studentepret. Binne hierdie eiesoortige milieu en by wyse van aktiewe deelname, wedersydse meelewing en studente-eie tradisies word Fonties* gevorm ten einde ʼn roepingsgedrewe toekomsvisie en ʼn sin […]
Academia’s Paarl campus: Another building block for the advancement of the Afrikaans university system

Academia’s Paarl campus: Another building block for the advancement of the Afrikaans university system Published on: 15 October 2025 With the official launch of Akademia‘s new campus in Paarl, this independent Afrikaans higher education institution not only unveiled a modern facility but also symbolically laid down another building block for advancing the Afrikaans university system. […]
Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese

Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese Gepubliseer op: 15 Oktober 2025 Met die amptelike bekendstelling van Akademia se nuwe kampus in die Paarl het dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling nie net ʼn moderne kampusfasiliteit onthul nie, maar simbolies nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese neergelê. Die Paarl-kampus* […]
Regspraktisyn-Arno is ʼn lewenslange en leergierige Fontie

Regspraktisyn-Arno is ʼn lewenslange en leergierige Fontie Gepubliseer op: 8 Oktober 2025 Arno Kruger (26) is ʼn trotse Akademia-alumnus met ʼn onblusbare passie vir kennis. Nie nét is hy as toegelate regspraktisyn ʼn voorloper wat sy alma mater se Fakulteit Regsgeleerdheid betref nie, hy is óók ʼn vaandeldraer vir lewenslange leer en die potensiaal wat […]
Leiers van die toekoms lyk soos Akademia-alumni

Leiers van die toekoms lyk soos Akademia-alumni Gepubliseer op: 7 Oktober 2025 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Daar is ʼn belangrike waarheid wat vasgelê moet word alvorens daar met Akademia se alumni-gemeenskap oor leierskap en meer nog, leierskap vir die toekoms, gepraat word. Dít is dat die instelling se afgestudeerde […]
Leef én beleef Fontie-wees voluit – ʼn Terugblik op die studente-ervaring van gister

Leef én beleef Fontie-wees voluit – ʼn Terugblik op die studente-ervaring van gister Gepubliseer op: 3 Oktober 2025 Eenmaal ʼn Fontie, altyd ʼn Fontie! Óf jy nou ʼn huidige Akademia-student óf ʼn alumnus is, hierdie bekende gesegde ontketen eweneens ʼn gevoel van geborgenheid. En meer nog: enigiemand binne hierdie verbondenheidsmilieu sal jou dit toedeel dat […]
Akademia sow dreams for the future with the launch of its Agricultural Donation Fund

Akademia sow dreams for the future with the launch of its Agricultural Donation Fund Published on: 2 October 2025 On Thursday, 2 October 2025, the independent higher education institution Akademia further solidified its intention to enter the agricultural training arena by establishing a strategically focused agricultural endowment fund. This fund, in support of the institution’s […]
Akademia saai toekomsdrome met die bekendstelling van sy Landbouskenkingsfonds

Akademia saai toekomsdrome met die bekendstelling van sy Landbouskenkingsfonds Gepubliseer op: 2 Oktober 2025 Die onafhanklike hoëronderwysinstelling, Akademia, het op Donderdag 2 Oktober 2025 verdere stukrag aan sy voorneme om tot die landbouopleidingsarena toe te tree verleen deur ʼn strategies-gefokusde landbouskenkingsfonds in die lewe te roep. Dié fonds, ter ondersteuning van die instelling se voorgestelde […]
Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens

Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens Gepubliseer op: 1 Oktober 2025 ʼn Jaar het verloop sedert Akademia sy eerste alumni-komitee in die lewe geroep het. Sedertdien het dié komitee van trotste oud-Fonties, onder die leiding van Monica Mynhardt, hul opgelegde taak (wat oor twee dienstermyne strek) soos pioniers van ouds aangepak en […]