Search
Close this search box.

Akademia-toppresteerder klim die leer tot sukses

Akademia-toppresteerder klim die leer tot sukses Gepubliseer op: 15 Februarie 2023 John-Fred de Koker, ʼn 33-jarige rekenmeester van Pretoria, het sy BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie by Akademia voltooi en is by 2022 se kwalifikasieplegtigheid aangewys as die toppresteerder van sy groep. Hy deel die suksesverhaal van sy studies en sy loopbaan tot dusver. De Koker het ná […]

Akademia-dekaan verkies tot Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum-beoordelingspaneel

Akademia-dekaan verkies tot Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum-beoordelingspaneel Die dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe, prof. Hannes Rautenbach, is onlangs aangewys as die hoofverteenwoordiger van die Groen Ekonomie-kategoriebeoordeling vir die 2023- Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NSTF)-toekennings. Rautenbach is deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) genomineer en sal dan ook optree as verteenwoordiger van die […]

Ou Griekse wysgere praat Afrikaans

Ou Griekse wysgere praat Afrikaans Gepubliseer op: 8 Februarie 2023 Plato se dialoogtrilogie uit die laaste dae van Sokrates het onlangs by Akademia Uitgewery verskyn. Dié Afrikaanse vertaling deur die emerituspredikant, dr. Piet Boshoff, bied aan die Afrikaanse leser toegang tot ʼn skatkis van filosofiese kennis. Karien Brits van die Akademia Uitgewery het met Boshoff […]

2023-eerstejaarskamp maak ongelooflike energie los onder studente

2023-eerstejaarskamp maak ongelooflike energie los onder studente Gepubliseer op: 6 Februarie 2023 Akademia se jaarlikse eerstejaarskamp het vanjaar op 31 Januarie afgeskop by die Wag ʼn bietjie-kampterrein net buite Pretoria. 220 opgewonde en blinkoog eerstejaars het hierdie besonderse geleentheid bygewoon. Eerstejaarstudente van die nauurse afstandsmodel sowel as die voltydse kampusmodel het die kamp bygewoon saam […]

Skoliere se padkaart na die #RSABegroting2023

Skoliere se padkaart na die #RSABegroting2023 Gepubliseer op: 2 Februarie 2023 Geskryf deur Mariaan Oschman en dr. Chris-Mari Le Hanie van Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Die nasionale begroting van Suid-Afrika word jaarliks in Februarie deur die Minister van Finansies bekend gemaak. In die begrotingsrede word die regering se planne en prioriteite vir die volgende drie […]

49-jarige verwesenlik haar studiedrome by Akademia 

49-jarige verwesenlik haar studiedrome by Akademia Gepubliseer op: 2 Februarie 2023 Surica Victor, 49-jarige van Bloemfontein, het in 2022 haar BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie met onderskeiding by Akademia geslaag. Sy ontvang vanjaar haar graad by die jaarlikse kwalifikasieplegtigheid by Akademia. Victor werk al verskeie jare in die finansiële sektor en het ondervinding opgedoen by ʼn staatsinstelling sowel […]

Die gevegskuns van datawetenskap

Die gevegskuns van datawetenskap Gepubliseer op: 31 Januarie 2023 Geskryf deur Delene van Wyk de Ridder, dosent in Statistiek by Akademia Data is die swaard van die 21ste eeu en dié wat dit vaardig hanteer, die samoerai. Jonathan Rosenberg, die voormalige senior visepresident van produkte by Google het hierdie uitlating in 2009 gemaak. Nie eers […]

Akademia teken samewerkingsooreenkoms met Hongaarse universiteit

Akademia teken samewerkingsooreenkoms met Hongaarse universiteit Gepubliseer op: 31 Januarie 2023 Die Hongaarse Universiteit van Landbou- en Lewenswetenskappe (afgekort as MATE) en Akademia het op Dinsdag 31 Januarie amptelik ʼn samewerkingsooreenkoms tydens ʼn geleentheid by die instelling se Centurion-kampus onderteken. Dr. Dávid Bencsik, hoof van die Direktoraat van Internasionale Sake en Buitelandse Verhoudinge van MATE […]

Akademia-student werk en studeer vanuit Europa

Akademia-student werk en studeer vanuit Europa Gepubliseer op: 27 Januarie 2023 Alida Jacobs, ʼn 21-jarige student, studeer tans vir die graad BCom (Ondernemingsbestuur) deur middel van die nauurse afstandsmodel by Akademia. Sy het in Bloemfontein grootgeword en aan die Hoër Meisieskool Oranje gematrikuleer. Sy woon en werk tans in Hauset in België wat op die […]

Akademia-dosent wen CIMA-toekenning vir tweede keer

Akademia-dosent wen CIMA-toekenning vir tweede keer Gepubliseer op: 26 Januarie 2023 Michelle Coetzee, ʼn passievolle Akademia-dosent, het in 2021 en weer in 2022 die Uitnemendheidstoekenning vir Onderrig (eervolle vermelding) van CIMA (Chartered Institute of Management Accountants) ontvang. Coetzee doseer tans Rekeningkunde, Belasting en Ouditkunde by Akademia. Coetzer is deur haar eie studente vir hierdie toekenning […]

Matriek van 2022, jy kan nog vanjaar studeer! 

Matriek van 2022, jy kan nog vanjaar studeer! Gepubliseer op: 23 Januarie 2023 Ná ʼn lang wag het die matrieks van 2022 uiteindelik hul matriekuitslae ontvang. Baie geluk aan elkeen! Jy wonder dalk – wat nou? Jy het nou jou skoolloopbaan afgesluit en wonder wat volgende in die pyplyn is. Indien jy studie vir 2023 […]

Matrics of 2022, you can still study this year!

Matrics of 2022, you can still study this year! After a long wait, the matrics of 2022 received their matric results at last. Congratulations to everyone! Perhaps you are wondering: What now? You completed your schooling and now you wonder what comes next. If you think of studying during 2023, Akademia has good news for […]

Akademia stig vanjaar die NP van Wyk Louw-sentrum

Akademia stig vanjaar die NP van Wyk Louw-sentrum Gepubliseer op: 24 Januarie 2023 Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia Vanaf die agtiende eeu word die moderne era gekenmerk deur verskeie rewolusies wat soos golwe oor ons wêreld breek. In ʼn sekere sin begin die rewolusies by die Franse Rewolusie van 1789, maar […]

Akademia establishes the NP van Wyk Louw Centre

Akademia establishes the NP van Wyk Louw Centre Written by Prof. Danie Goosen, Academic Head of Akademia From the eighteenth century onwards the modern era was characterised by various revolutions which crashed over our world like tidal waves. In a certain sense the French Revolution of 1789 marked the start of this period which was […]