Search
Close this search box.

Akademia-simposium bespreek geleenthede en uitdagings in die Afrikaanse media

Akademia-simposium bespreek geleenthede en uitdagings in die Afrikaanse media Die Departement Tale en Kultuurwetenskappe by Akademia het op Donderdag 13 April ʼn simposium by Leriba in Centurion aangebied. Die joernalistieksimposium het belangrike joernalistieke temas aangeraak wat die Afrikaanse medialandskap beïnvloed. Bekende mediapersone van dwarsoor die land het as sprekers opgetree en die simposium is bygewoon […]

Akademia koop “professor” ter viering van akademiese hoof se 70ste verjaarsdag

Akademia koop “professor” ter viering van akademiese hoof se 70ste verjaarsdag Prof. Danie Goosen, wat sedert 2019 die rol as akademiese hoof by Akademia beklee, word beskou as een van die vooraanstaande lewende Afrikaanse filosofiese denkers. Hy vier op 12 April vanjaar ʼn merkwaardige mylpaal – sy sewentigste verjaarsdag. Ter viering van hierdie dag het […]

Akademia koop die woord Fontie in die WAT

Akademia koop die woord Fontie in die WAT Akademia het onlangs die woord “Fontie” in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) aangekoop. Studente wat aan hierdie instelling studeer word Fonties genoem. Die eienaam is afgelei uit die instelling se leuse, Ad futurum per fontes – na die toekoms deur die bronne. Volgens Marthinus Visser, […]

Die noodsaaklikheid van moedertaalonderrig

Die noodsaaklikheid van moedertaalonderrig Gepubliseer op: 10 Augustus 2022 Op 14 Augustus 2022 vier Suid-Afrika Afrikaanse Taaldag. Dr. Annelise de Vries, dosent in Opvoedkunde by Akademia, het onlangs op Pretoria FM se Skuins voor Pouse oor die noodsaaklikheid en voordele van moedertaalonderrig gesels. Moedertaalonderrig is volgens De Vries “die taal wat jy eerste geleer het, […]

Woon Akademia se aanlyn inligtingsessie oor nauurse afstandstudie by

Woon Akademia se aanlyn inligtingsessie oor nauurse afstandstudie by Akademia bied vir jou die geleentheid om ʼn gehalte kwalifikasie in Afrikaans te voltooi, terwyl jy bedags werk of ander drome nastreef. Die nauurse afstandsmodel en verskeie nauurse studierigtings word by ʼn aanlyn inligtingsessie op 15 April bespreek wat vanaf 10:00-11:00 gehou word. Dié nauurse model […]

Kampusopedag by Akademia om die draai

Kampusopedag by Akademia om die draai Akademia se Centurion-kampus staan gereed om honderde voornemende studente te verwelkom by die kampusopedag wat op 12 en 13 Mei gehou word. Hier kan voornemende studente toekomstige vriende ontmoet, kennis maak met dosente en studentwees ervaar. Die dag beloof om een vir die boeke te wees! Die opedag het […]

Akademia-studieaansoeke vir 2024 is oop

Akademia-studieaansoeke vir 2024 is oop Belê in jouself én jou toekoms. Akademia se 2024-studieaansoeke vir nauurse studie oor afstand, óf voltydse studie by die Centurion-kampus is reeds oop. Hier kan jy ʼn gehalte kwalifikasie in Afrikaans voltooi en boonop jou volle potensiaal in ʼn veilige omgewing ontgin. Studieaansoeke vind slegs aanlyn plaas op Akademia se […]

Die waarde van die GallupStrengths-persoonlikheidsontleding vir organisasies

Die waarde van die GallupStrengths-persoonlikheidsontleding vir organisasies Geskryf deur Paul Smit, Studentesake: Strategiese ontwikkeling by Akademia Die een enkele rede waarom mense sukkel om hulle volle potensiaal te bereik, is die tradisionele denkfout dat sukses meer bereikbaar is as ons ons swakhede verbeter. Die resultate van hierdie denkfout is dat ons soveel jare tyd mors […]

Dink buite jou boks

Dink buite jou boks Geskryf deur Lizán Maree, bestuurder: Studentewerwing by Akademia Kreatiwiteit in die werksplek is ʼn groeiende tendens wat oor die hele wêreld ʼn groot impak op besigheid en navorsing het. Volgens kundiges sal die Vyfde Nywerheidsrewolusie ruimte laat vir werknemers om te fokus op kreatiwiteit sowel as ander mensgesentreerde vermoëns soos analitiese […]

Akademia-konferensie bespreek uitwerking van nuwe energiebelange op die Suid-Afrikaanse staat

Akademia-konferensie bespreek uitwerking van nuwe energiebelange op die Suid-Afrikaanse staat Die Departement Sosiale Wetenskappe by Akademia het op Woensdag 29 Maart ʼn konferensie by Leriba in Centurion gehou. Die konferensie het gehandel oor die uitwerking van nuwe energiebelange op die desentralisering en sentralisering van politieke mag in Suid-Afrika. Akademici van Noordwes-Universiteit, die Universiteit van Suid-Afrika, […]

Gerekende SAIMS-konferensie vanjaar by Akademia aangebied

Gerekende SAIMS-konferensie vanjaar by Akademia aangebied Die Suider-Afrikaanse Instituut vir Bestuurswetenskaplikes (SAIBW; in Engels SAIMS) bied vanjaar vir die 34ste keer hulle jaarlikse konferensie aan. Dit vind vanjaar vir die eerste keer in samewerking met Akademia plaas. Dié konferensie sal by Leriba se konferensiefasiliteite in Centurion vanaf 10 tot 13 September plaasvind. SAIMS is in […]

Esteemed SAIMS conference presented at Akademia this year

Esteemed SAIMS conference presented at Akademia this year The Southern Africa Institute for Management Scientists (SAIMS) will present their 34th annual conference in co-operation with Akademia this year. The conference will take place from 10 to 13 September at the Leriba conference facility in Centurion. SAIMS was established in 1988 with the purpose of promoting […]

Akademia stel ereleerstoel in veiligheidstudies bekend

Akademia stel ereleerstoel in veiligheidstudies bekend Gepubliseer op: 3 April 2023 Dr. Heinrich Matthee, bekende politieke en veiligheidsake-ontleder, is op Dinsdag 28 Maart bekendgestel as die eerste bekleër van die ereleerstoel in veiligheidstudies vir die Fakulteit Geesteswetenskappe by Akademia. Matthee het tydens ʼn bekendstellingsfunksie by Leriba in Centurion ook sy eerste toespraak met die titel […]

Akademia-koor warm stemme op vir 2023

Akademia-koor warm stemme op vir 2023 Die Akademia-koor het in 2021 begin met ʼn klein groepie van twaalf lede. Vandag staan die koor trots met meer as 50 koorsangers. “Elke jaar groei die koor teen ʼn ongelooflike pas en ek sien baie uit na wat die toekoms inhou,” vertel Franco Prinsloo, koordirigent. Die eerste oudisies […]

Akademia-dekaan aangestel as hoofredakteur van Natuurwetenskappe-vaktydskrif

Akademia-dekaan aangestel as hoofredakteur van Natuurwetenskappe-vaktydskrif Prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia, is met ingang Maart 2023 aangestel as die hoofredakteur van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (SATNT). Hierdie invloedryke vaktydskrif, wat reeds internasionale blootstelling geniet, word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) uitgegee. Volgens Rautenbach […]