*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Alumni-uitblinkerstoekenning 2026

Dankie dat jy die tyd neem om ʼn alumnus te nomineer vir die Alumni-uitblinkerstoekenning. Hierdie toekenning erken oudstudente wat deur karakter, diens en ʼn betekenisvolle impak ʼn positiewe verskil in hul gemeenskap maak en die waardes van Akademia uitleef.

Belangrik: Die toekenning is nie slegs vir formele titels of groot prestasies nie. Opregte stories van getroue rentmeesterskap, diens en gemeenskapsimpak tel net soveel.


REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.