Search
Close this search box.

Eerstejaarskamp 2025

Wees deel van ʼn onvergeetlike ervaring!

Datum: 21-24 Januarie 2025  ||  Plek: Zwartkloof Private Game Reserve Estate

Vertrek: 21 Januarie om 10:00 vanaf die Leriba-kampus (Endstraat 245, Clubview, Centurion, 0157)

Terugkeer: 24 Januarie om 11:00 by die Leriba-kampus (Endstraat 245, Clubview, Centurion, 0157)

Koste: R2 250 per persoon

Ingesluit by die kampgelde:

Retoerbusvervoer na die kampterrein en terug

T-hemp en hoed

Kos

Verblyf

Alle aktiwiteite

Hoe om die kamp by te woon

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE