Akademia se #Studentelewe-veldtog

Die verantwoordelikheid teenoor ons oseane

Die verantwoordelikheid teenoor ons oseane Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan: Fakulteit Natuurwetenskappe In ʼn poging deur 140 lande om bewusmaking en gesamentlike optrede ten opsigte van die bewaring van watergehalte en ekosisteme in ons oseane aan te moedig, word Wêreldoseanedag jaarliks op 8 Junie deur die Verenigde [...]

By |2022-06-13T10:44:08+02:00June 6th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia bied gehalte entrepreneursopleiding aan in samewerking met AfriForum Sakenetwerk

Akademia bied gehalte entrepreneursopleiding aan in samewerking met AfriForum Sakenetwerk Tien Akademia-akademici is vanjaar betrokke tydens die opleidingsweek wat deur AfriForum Sakenetwerk vanaf 13-23 Junie vir entrepreneurs aangebied word. Hierdie opleiding kan in persoon by die Akademia-kampus in Gerhardstraat of aanlyn bygewoon word en handel oor verskeie nuttige [...]

By |2022-06-06T11:53:58+02:00June 6th, 2022|nuus en gebeure|1 Comment

Hoe benader ek my eerste begroting?

Hoe benader ek my eerste begroting? Geskryf deur Nicolene Steenkamp, programkoördineerder: BCom (Finansiële Beplanning) Daar is altyd ʼn eerste keer vir alles. Om die eerste keer ʼn begroting op te stel, voel soms soos ʼn groot en vreesaanjaende taak, maar dit hoef nie so te wees nie. Mens [...]

By |2022-06-06T11:48:33+02:00May 31st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Hoekom moet ek moeite met my CV doen?

Hoekom moet ek moeite met my CV doen? Geskryf deur dr. Jannet Davel, bestuurder van Personeel en Ontwikkeling In die rolprent We Bought a Zoo is daar ʼn toneel waar Benjamin Mee sê: “You know, sometimes all you need is twenty seconds of insane courage. Just literally twenty seconds [...]

By |2022-05-31T11:46:36+02:00May 31st, 2022|nuus en gebeure|1 Comment

Gebruik die LinkedIn-platform tot jou voordeel

Gebruik die LinkedIn-platform tot jou voordeel Geskryf deur Heléne Leonard, kommunikasie-intern by Akademia Om ʼn goeie LinkedIn-profiel te hê, is van kardinale belang en al is jy nie noodwendig op soek na werk nie, kan jy beslis by ʼn volledige en aktiewe profiel baat vind. Bronne en kennisse [...]

By |2022-05-31T11:32:42+02:00May 31st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Goeie e-posetiket in die werksomgewing

Goeie e-posetiket in die werksomgewing Geskryf deur dr. Alé Steyn, departementshoof: Tale en Kultuurwetenskappe Hoewel daar wêreldwyd meer as 4 biljoen e-posgebruikers is en e-posse een van die mees algemene wyses is waarop ons daagliks in die werksomgewing kommunikeer, weet baie mense steeds nie waar en hoe om [...]

By |2022-05-31T11:23:14+02:00May 30th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia hou vanjaar weer gholfdag ten bate van Skenkingsfonds

Akademia hou vanjaar weer gholfdag ten bate van Skenkingsfonds Akademia is opgewonde om vanjaar weer eens ʼn gholfdag ten bate van die Akademia-skenkingsfonds aan te bied. ’n Eerste Akademia-gholfdag is in 2021 aangebied en daar is besluit om dit ʼn jaarlikse instelling te maak. Vanjaar se gholfdag vind [...]

By |2022-05-30T17:16:54+02:00May 30th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia ontvang die N.P. van Wyk Louw-skenking met groot dankbaarheid

Akademia ontvang die N.P. van Wyk Louw-skenking met groot dankbaarheid Op 25 Mei het Akademia die skenking van die N. P. Van Wyk Louw-versameling, bekendgestel wat deur Peter Louw, seun van hierdie bekende Afrikaanse digter en filosoof, aan Akademia geskenk is. Die versameling sluit van N. P. Van [...]

By |2022-05-30T17:09:02+02:00May 30th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Sakeplanwenners 2021: Waar is hul nou?

Sakeplanwenners 2021: Waar is hul nou? Customsites het in 2021 weggestap met die Sol-Tech-wisseltrofee, ʼn welverdiende kontantprys van R30 000 en nog ander pryse toe die span as wenners van Akademia se Sakeplankompetisie in die BCom (Ondernemingsbestuur)-program aagewys is. Customsites word sedert 2020 deur mede-eienaars, Janco Opperman en [...]

By |2022-05-30T15:05:44+02:00May 30th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Fonties is gerat vir studentelewe

Fonties is gerat vir studentelewe ʼn Gebalanseerde studentelewe vorm deel van Akademia se opvoedingsideaal om aan Fonties gehalte opleiding, sowel op diepgaande opvoeding te bied. Een van die maniere waarop die instelling sy opvoedingsideaal toepas, is deur studente bloot te stel aan ʼn gebalanseerde studentelewe. In die proses [...]

By |2022-05-30T08:50:02+02:00May 27th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top