BComHons-studente beïndruk met hul navorsingsvaardighede
BComHons-studente beïndruk met hul navorsingsvaardighede Gepubliseer op: 28 Oktober 2024 Die BComHons (Ondernemingsbestuur)-program, soos aangebied deur Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het gedurende die 2024- akademiese jaar sy tweede inname van studente geniet. Hierdie program, wat via die instelling se nauurse afstandsmodel aangebied word, het ʼn tweeledige fokus. In die eerste plek het dit […]
Akademia-seminaar fokus op etiese besluitneming en verantwoordbare leierskap
Akademia-seminaar fokus op etiese besluitneming en verantwoordbare leierskap Gepubliseer op: 26 September 2024 Die Departement Bestuurswetenskappe aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het onlangs ʼn baie insiggewende seminaar oor etiese besluitneming en verantwoordbare leierskap aangebied. Dié seminaar, wat op Vrydag 20 September 2024 by die Leriba-kampus in Centurion plaasgevind het, het dit ten doel […]
Wêreldsosialemediadag – Word só sosialemediaslim en verseker ʼn impak
Wêreldsosialemediadag – Word só sosialemediaslim en verseker ʼn impak Gepubliseer op: 30 Junie 2024 Geskryf deur Chané Jonker, junior beampte: Sosiale media by Akademia. Wêreldsosialemediadag word jaarliks op 30 Junie gevier en vanjaar se tema fokus op die impak wat sosiale media op die verbintenis van mense met mekaar het. Het jy al ooit gesit […]
Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia
Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia Die BComHons (Ondernemingsbestuur)-kwalifikasie is vanjaar vir die eerste keer by Akademia aangebied met die inname wat uit negentien studente bestaan. ʼn Aanlyn oriënteringsessie het die eerste semester vir die studente op 27 Februarie afgeskop waarna die studente mekaar van aangesig tot aangesig kon ontmoet by sessies in onderskeidelik […]