2025-Eerstejaar: Só word jou studiereis ook ʼn ontwikkelingstog na die ware jy

2025-Eerstejaar: Só word jou studiereis ook ʼn ontwikkelingstog na die ware jy Gepubliseer op: 8 Januarie 2025 Geskryf deur dr. Mandie Dubery, maatskaplike werker verbonde aan Akademia se Studentesake-afdeling. As naskoolse studie jou deel is in 2025, baie geluk! Jy staan op die drumpel van ʼn opwindende avontuur, met lewensverrykende potensiaal. Ja, die sprong vanaf […]
Akademia se nauurse afstandsmodel gee studiedrome vlerke in 2025

Akademia se nauurse afstandsmodel gee studiedrome vlerke in 2025 Gepubliseer op: 20 November 2024 Koester jy ʼn studiedroom? Miskien staan jy aan die einde van jou matriekreis en sien blinkoog uit na die toekoms. Dalk is jy reeds gevestig in jou beroep en oorweeg jy ʼn loopbaanskuif. As professionele sportpersoon ry jy dalk die kruin […]
Akademia se eerste Fontie-spele ʼn dawerende sukses

Akademia se eerste Fontie-spele ʼn dawerende sukses Gepubliseer op: 26 Augustus 2024 Akademia se heel eerste Fontie-spele is in die sak en ná afloop daarvan is almal wat betrokke was dit eens: dié sportfees was ʼn dawerende sukses! Nie net het die geleentheid gesorg vir sportgenot uit die boonste rakke nie, maar daar is ook […]
Fontie-spele 2024: ʼn Fees van talent en verbondenheid

Fontie-spele 2024: ʼn Fees van talent en verbondenheid Gepubliseer op: 6 Augustus 2024 Vanjaar is wêreldwyd ʼn groot jaar vir sport. Dink maar net aan die Olimpiese Spele wat tans in Parys, Frankryk, afspeel, die Statebondspele, die Rugbywêreldbeker en sokker se wêreldtoernooi. Op eie bodem is 2024 óók vir Akademia ʼn uitsonderlike bloeityd vir studentesport […]
Akademia-student skitter as sewekampatleet

Akademia-student skitter as sewekampatleet Gepubliseer op: 7 Mei 2024 Onthou die naam Yvonne Robson. Dié 24-jarige Akademia-student is besig om spoedig vir haarself naam te maak as ʼn kranige sewekampatleet. Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Kampioenskappe, wat vanaf 18 tot 21 April plaasgevind het, het Robson – ʼn BCom (Ondernemingsbestuur)-tweedejaarstudent, die algehele tweede plek op die […]