Gevorderde Diploma in Projekbestuur: Posisioneer jouself aan die voorpunt van dié dinamiese dissipline

Gevorderde Diploma in Projekbestuur: Posisioneer jouself aan die voorpunt van dié dinamiese dissipline Gepubliseer op: 19 Oktober 2023 Projekbestuur is ʼn dinamiese dissipline wat van toepassing is op elke individu, of dit nou deel vorm van jou beroepsuitsette en of jy projekte in jou persoonlike hoedanigheid aanpak en uitvoer. Hoe dit ook al sy, jy […]