Netiket: Let op jou maniere wanneer jy aanlyn kuier en kommunikeer

Netiket: Let op jou maniere wanneer jy aanlyn kuier en kommunikeer Gepubliseer op: 26 September 2025 Daar is ʼn ou bekende Afrikaanse gesegde wat lui: Met die hoed in die hand kom mens deur die hele land. Dit beteken eenvoudig dat hoflikheid en goeie maniere oraloor waardeer word. Hierdie gesegde is ook van toepassing vir […]
Data: Die nuwe valuta van besigheidsvertroue, vanaf die verskaffer tot by die verbruiker

Data: Die nuwe valuta van besigheidsvertroue, vanaf die verskaffer tot by die verbruiker Gepubliseer op: 1 Augustus 2025 Akademia se Departement Bestuurswetenskappe, vanuit die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het op Vrydag 25 Julie 2025 tydens sy jaarlikse simposium die soeklig op datagedrewe besluitneming gerig. Tydens dié geleentheid, wat op die instelling se Gerhardstraat-kampus aangebied is […]
NRO’s word sosialemediaslim met die hulp van Akademia-kundiges

NRO’s word fondswerwingslim met die hulp van Akademia-kundiges Gepubliseer op: 4 Julie 2025 Akademici vanuit die BA (Kommunikasie en Joernalistiek)-program by Akademia het onlangs ʼn dinamiese fondswerwingswerkswinkel vir verteenwoordigers van verskeie nieregeringsorganisasies (NRO’s) aangebied. Die doel van die Social Savvy-werkswinkel, wat op 26 Junie by die instelling se Moot-sentrum aangebied is, was om NRO’s se […]
Die gesin: Die waarom-antwoord op wie ons word

Die gesin: Die waarom-antwoord op wie ons word Gepubliseer op: 23 April 2025 Geskryf deur Charmain Kruger, dosent: Professionele Studies, verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die afgelope Paasnaaweek is nog vars in almal se geheue, méér nog vir gesinne wat hierdie spesiale tyd saam kon deurbring. Op Gesinsdag wat op 21 April 2025 gevier […]
E-pos-vaardighede: Akademia-kundiges deel praktiese advies vir die werksplek

E-pos-vaardighede: Akademia-kundiges deel praktiese advies vir die werksplek Gepubliseer op: 24 Maart 2025 Vier en vyftig jaar ná Ray Tomlinson die eerste e-posboodskap gestuur het, het dié vorm van kommunikasie in méér as net gewildheid en toeganklikheid toegeneem. Vandag vervul e-poskommunikasie ʼn sleutelrol in ons alledaagse lewens, óf dit nou persoonlik óf professioneel is. Volgens […]
Rapport nou digitaal, maar steeds mooi in rooi getooi – Akademia-mediakenner

Rapport nou digitaal, maar steeds mooi in rooi getooi – Akademia-mediakenner Gepubliseer op: 15 November 2024 Geskryf deur Landi Slatter, dosent: Tale en Kultuurwetenskappe by Akademia en ’n ervare vryskutjoernalis. As ʼn deel van Rapport se redaksie in 2020, het ek die volgende Facebook-plasing ten tye van dié publikasie se 50ste verjaarsdagvieringe geplaas: Sondae ná […]
BComHons-studente beïndruk met hul navorsingsvaardighede

BComHons-studente beïndruk met hul navorsingsvaardighede Gepubliseer op: 28 Oktober 2024 Die BComHons (Ondernemingsbestuur)-program, soos aangebied deur Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het gedurende die 2024- akademiese jaar sy tweede inname van studente geniet. Hierdie program, wat via die instelling se nauurse afstandsmodel aangebied word, het ʼn tweeledige fokus. In die eerste plek het dit […]
Akademia se tweede honneursprogram in 2025 aangebied

Akademia se tweede honneursprogram in 2025 aangebied Gepubliseer op: 2 September 2024 Die Departement Tale en Kultuurwetenskappe, soos gesetel in die Fakulteit Geesteswetenskappe, groei van krag tot krag. Dié departement het op Maandag 2 September 2024 die nuus bekendgemaak dat hy vanaf 2025 die instelling se tweede honneursprogram sal aanbied. Die BAHons (Media en Kommunikasie) sal […]
Hoe spaar ek vir my kind se toekoms?

Hoe spaar ek vir my kind se toekoms? Gepubliseer op: 20 Julie 2023 Julie is spaarmaand in Suid-Afrika en ʼn baie goeie tyd vir ouers om bestek te neem van hul spaardoelwitte, veral met betrekking tot die befondsing van toekomstige hoëronderwysstudie. In dié artikel deel Akademia en Solidariteit Finansiële Dienste (SFD) ʼn paar spaarwenke en […]
Jou persoonlike handelsmerk en sosiale media: bou só jou digitale reputasie

Jou persoonlike handelsmerk en sosialemedia: bou só jou digitale reputasie Geskryf deur dr. Hélanie Jonker, dosent in Kommunikasiebestuur by Akademia. Gepubliseer op: 30 Junie 2023 Internasionale Sosialemediadag word vanjaar op 29 Junie gevier en bied aan alle sosialemediaverbruikers opnuut die geleentheid om krities na te dink oor die kwessie van digitale reputasiebestuur. Indien ʼn potensiële […]
Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie

Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie Gepubliseer op: 17 Mei 2023 Geskryf deur Yolandi GroenewaldAndré Gouws en Landi Slatter – dosente in Joernalistiek en Kommunikasie by Akademia. Meimaand staan bekend as Wêreldpersvryheidsmaand en vanjaar se tema is: Persvryheid as die drywer van alle menseregte. ʼn Eenvoudige definisie vir persvryheid […]