Search
Close this search box.

Matriekresultate spreek tot méér as net akademiese prestasie – Akademia-kundige

Matriekresultate spreek tot méér as net akademiese prestasie – Akademia-kundige Gepubliseer op: 14 Januarie 2025 Geskryf deur dr. Chris-Mari Le Hanie, ʼn dosent in Opvoedkundestudies aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die bekendmaking van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamenuitslae verteenwoordig ʼn gróót en belangrike mylpaal in enige matrikulant se skoolloopbaan. Hierdie uitslae dien egter nie […]

Stories, gewoontes en gedrag: Só onderskei jy jouself in die werksplek

Stories, gewoontes en gedrag: Só onderskei jy jouself in die werksplek Gepubliseer op: 29 Augustus 2024 Hoe onderskei jy jouself in die werksplek? Die vraag klink maklik genoeg, maar volgens dr. Jannet Davel, hoof: Personeel en Ontwikkeling by Akademia behels die antwoord veel méér as net ʼn brokkie advies wat lui: “… maak seker jy […]

Eerste boksaand méér as net ʼn nuwe koshuistradisie

Eerste boksaand méér as net ʼn nuwe koshuistradisie Gepubliseer op: 6 Augustus 2024 Akademia se bruisende koshuislewe skep milde ruimte vir die ontwikkeling van klassieke deugde en nuwe tradisies. Huis Hennops, een van die instelling se manskoshuise, het onlangs hul eerste boksaand met groot sukses aangebied. Die doel van dié geleentheid, ʼn eerste vir Akademia, […]

Akademia Uitgewery stel pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekend

Akademia Uitgewery stel pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekend Die Akademia Uitgewery het op 17 Mei die pret-aktiwiteitsboek vir kinders, Fontieland, bekendgestel. Hierdie boek, wat ideaal is vir leerders in graad 4 tot 7, is tydens die Fakulteit Opvoedkunde se leierskapsimposium by Leriba bekendgestel. As ʼn toekomsgerigte gemeenskapsinstelling strewe Akademia daarna om ʼn bekende studietuiste te skep […]