Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Mylpaal op die reis na prestasie én identiteit

Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Mylpaal op die reis na prestasie én identiteit Gepubliseer op: 6 Mei 2025 Akademia se jaarlikse kwalifikasieplegtigheid is veel méér as net ʼn spoggeleentheid op dié instelling se jaarkalender. Dit verteenwoordig in wese ʼn grootse mylpaal – nie net vir elke afgestudeerde student se reis na prestasie én identiteit nie, maar óók van […]

Geskiedenis: Die sleutel tot kritiese denke én identiteitsvorming

Geskiedenis: Die sleutel tot kritiese denke én identiteitsvorming Gepubliseer op: 14 April 2025 Geskryf deur Willem Ackerman, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die vraag word dikwels gevra of Geskiedenis op skoolvlak enigsins waarde toevoeg. Ons bevind onsself immers in ʼn snel ontwikkelende samelewing waar die fokus deurlopend op vaardigheidsontwikkeling met die oog […]

By Akademia is Fonties trots, toekomsfiks én tuis in Afrikaans

By Akademia is Fonties trots, toekomsfiks én tuis in Afrikaans Gepubliseer op: 3 Maart 2025 Geskryf deur dr. Heleen Coetzee, hoof: Studentesake by Akademia. Afrikaans as amptelike taal vier in 2025 sy eeufees. Akademia, as ʼn trotse Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, skaar homself opgewonde by verskeie ander Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe om dié merkwaardige hoogtepunt te […]

Moedertaal, woordeskat en realiteitsvorming: ʼn Onlosmaaklike verbintenis

Moedertaal, woordeskat en realiteitsvorming: ʼn Onlosmaaklike verbintenis Gepubliseer op: 20 Februarie 2025 Geskryf deur Lira Beukes, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Internasionale Moedertaaldag word op Vrydag 21 Februarie 2025 gevier. Vanjaar se viering verteenwoordig die 25ste herdenking van dié taalgebeurlikheid wat dit ten doel het om te fokus op linguistiese veelheid, en […]

Eerstejaarskamp-2025: Fonties tuis in gesonde studentepret

Eerstejaarskamp-2025: Fonties tuis in gesonde studentepret Gepubliseer op: 24 Januarie 2025 Fonties so ver as die oog kan sien! Só beskryf Douard d’Assonville, bestuurder: Studentelewe en koshuise by Akademia, die samekoms van ʼn rekordgetal van 415 nuwe eerstejaarstudente tydens Akademia se jaarlikse eerstejaarskamp. Dié kamp, wat ʼn hoogtepunt op die instelling se studentelewekalender verteenwoordig, is […]

Die gesin is die hartklop van die samelewing – Akademia-kenner

Die gesin is die hartklop van die samelewing – Akademia-kenner Gepubliseer op: 30 Mei 2024 Geskryf deur Susan O’Reilly, dosent verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Moedersdag is in Meimaand gevier en gedurende Junie sal Vadersdag én Jeugdag aan die beurt kom. Gedagtig aan hierdie spesiale gesinsgeleenthede deel ek graag my siening dat die gesin […]

Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s

Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s Indien jy of jou kind tans in graad 9 is, is julle moontlik tans besig om die groot besluit van vakkeuses te neem. Akademia bied weer vanjaar ʼn aanlyn vakkeuseaand op Donderdag 25 Mei vanaf 18:30-20:30 aan. Volgens Juanmarie Pretorius, projekkoördineerder van die skolemark by […]