Search
Close this search box.

Ondersteuning vir onderwysers begin by die gemeenskap – Akademia-kundiges

Ondersteuning vir onderwysers begin by die gemeenskap – Akademia-kundiges Gepubliseer op: 12 November 2024 Geskryf deur Monique Alberts, Nadia Herbst, Marnelda de Beer en Mariaan Oshman, dosente verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Onderwysers bou aktief aan die toekoms en hul sukses is direk afhanklik van die ondersteuning wat hulle van hul gemeenskappe, waaronder opleidingsinstellings […]

Slaan só eksamenvrees hok

Slaan só eksamenvrees hok Geskryf deur dr. Mandie Dubery, ʼn maatskaplike werker verbonde aan Akademia se Studentelewe-afdeling Eksamen en eksamenvrees loop hand aan hand, en studente ervaar dikwels groter druk om gedurende hierdie noodsaaklike assesseringstydperk te presteer. Junie is weereens eksamentyd, ook by Akademia, en indien jy angstig en kwesbaar voel, skep goeie moed: jy […]