Akademia-applous vir matriekklas van 2024

Akademia-applous vir matriekklas van 2024 Gepubliseer op: 14 Januarie 2025 Die lang wag vir die bekendmaking van die 2024-matriekuitslae is uiteindelik verby, en Akademia voeg graag sy stem by die koor van gelukwense aan dié groep skoolverlaters. Julle harde werk en deursettingsvermoë het vir julle die knoop deurgehaak, en hierdie eienskappe baan nou die weg […]
2025-Eerstejaar: Só word jou studiereis ook ʼn ontwikkelingstog na die ware jy

2025-Eerstejaar: Só word jou studiereis ook ʼn ontwikkelingstog na die ware jy Gepubliseer op: 8 Januarie 2025 Geskryf deur dr. Mandie Dubery, maatskaplike werker verbonde aan Akademia se Studentesake-afdeling. As naskoolse studie jou deel is in 2025, baie geluk! Jy staan op die drumpel van ʼn opwindende avontuur, met lewensverrykende potensiaal. Ja, die sprong vanaf […]
Sprei jou vlerke en verwesenlik jou studiedroom in 2025

Sprei jou vlerke en verwesenlik jou studiedroom in 2025 Gepubliseer op: 8 Januarie 2025 Hoe gróót droom jy in 2025? Dit is die begin van ’n splinternuwe jaar en die ideale tyd om opgewonde te wees oor die vooruitsigte wat wink. Die verwesenliking van ’n studiedroom, maak nie saak hoe klein of groot nie, kan […]
Eerstejaarstudent, selfbestuur is jou sleutel tot studentesukses – Akademia-kundige

Eerstejaarstudent, selfbestuur is jou sleutel tot studentesukses – Akademia-kundige Gepubliseer op: 6 Januarie 2025 Geskryf deur Elana Kriel, ʼn opvoedkundige sielkundige verbonde aan Akademia se Studentesake-afdeling. Gerat met ’n matrieksertifikaat en bestuurderslisensie vermoed die meeste nuwe eerstejaarstudente dat hul gereed is vir dié nuwe studentefase in hul lewe. Wel, as jy jouself in 2025 op […]
Akademia in 2025: Afrikaans én tuis

Akademia in 2025: Afrikaans én tuis Gepubliseer op: 6 Januarie 2025 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia Afrikaans vier in 2025 sy eeufees as amptelike taal. En Akademia, as ʼn trotse Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, voeg sy stem trots by verskeie ander Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe om dié merkwaardige hoogtepunt te vier. […]
Akademia se nauurse afstandsmodel gee studiedrome vlerke in 2025

Akademia se nauurse afstandsmodel gee studiedrome vlerke in 2025 Gepubliseer op: 20 November 2024 Koester jy ʼn studiedroom? Miskien staan jy aan die einde van jou matriekreis en sien blinkoog uit na die toekoms. Dalk is jy reeds gevestig in jou beroep en oorweeg jy ʼn loopbaanskuif. As professionele sportpersoon ry jy dalk die kruin […]
Aanlyn inligtingsessie fokus op nagraadse diplomastudie in 2025

Aanlyn inligtingsessie fokus op nagraadse diplomastudie in 2025 Gepubliseer op: 22 Oktober 2024 In vandag se snelveranderende werksomgewing kan ʼn nagraadse diploma deurslaggewend wees vir diegene wat hul loopbaantrajek wil bespoedig én/of hul kundigheid wil verbeter. Die realiteit is dat verskeie industrieë toenemend na diesulke gespesialiseerde kenniswerkers soek wat hulself by wyse van voortgesette opleidiing […]
Akademia se nauurse afstandsmodel plaas studiedrome binne elkeen se bereik

Akademia se nauurse afstandsmodel plaas studiedrome binne elkeen se bereik Gepubliseer op: 8 Augustus 2024 Dié jaar is met ʼn knal uit die wegspringblokke en te midde van al die rep en roer is die halfpadmerk op die kalender reeds verbygesteek. Met hierdie werklikheid in gedagte is daar nie ʼn beter tyd as juis nou […]
Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep

Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep Gepubliseer op: 25 Maart 2024 Koester jy ʼn studiedroom? Wil jy meer te wete kom oor Akademia en die studiemoontlikhede wat dié instelling vir jou kan ontsluit? Indien wel, dagboek solank 12 en 13 April. Op dié dae bied Akademia ʼn sentrumopedag én ʼn aanlyn inligtingsessie […]