Dra by tot die Solidariteit Beweging se maatskaplike noodfonds

Plato in Afrikaans

Plato in Afrikaans Akademia het onlangs haar eerste boek, ʼn Afrikaanse vertaling van Plato se verdediging van Sokrates, uitgegee. Die Verdediging van Sokrates is een van die vroegste brondokumente van die Westerse filosofie en is deur Piet Boshoff uit die Grieks vertaal. Die boek is by Akademia se aanlyn winkel beskikbaar, en sal eersdaags in [...]

By |2019-03-20T10:50:29+02:00March 19th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia trotse eienaars van die woord “dekaan”

Akademia trotse eienaars van die woord “dekaan” Akademia is die eksklusiewe eienaars van die woord “dekaan” nadat die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) dit permanent aan die instelling toegeken het. Die instelling het besluit om die woord “dekaan” te koop ter viering van die onlangse dekaanaanstellings en as simbool van die nuwe [...]

By |2019-03-19T08:48:29+02:00March 18th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Oor Akademia, ons eie Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Oor Akademia, ons eie Afrikaanse hoëronderwysinstelling Geskryf deur: Professor Danie Goosen Een van die belangrikste kenmerke van hedendaagse universiteite is die negatiewe wyse waarop die Westerse kultuurerfenis hanteer word. In plaas daarvan dat universiteite soos in die verlede hulself as verantwoordelik beskou om dié erfenis op ʼn kritiese wyse aan volgende geslagte oor [...]

By |2019-03-27T07:16:28+02:00March 18th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia woon kollokwium oor veranderende hoëronderwysomgewing by

Akademia woon kollokwium oor veranderende hoëronderwysomgewing by Vier van Akademia se akademici, Mareli van der Merwe, Sunel Combrinck, dr. Saretha Brüssow en Elzette le Roux, het op 12 Maart 2019 ʼn kollokwium getiteld “Veranderinge in Patrone van Studentebestuur” bygewoon. Hierdie kollokwium is deur die Raad op Hoër Onderwys aangebied. [...]

By |2019-03-18T12:44:03+02:00March 18th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Wil jy ʼn student se leerervaring met jou kundigheid verryk?

Wil jy ’n student se leerervaring met jou kundigheid verryk? “Elke uitstekende presteerder is beïnvloed deur ’n uitstekende mentor.” – Lailah Gifty Akita Akademia bied vanjaar weer aan voornemende mentors die geleentheid om ʼn pad saam met ʼn student te stap. Sedert 2017 bied Akademia ʼn mentorskapprogram aan [...]

By |2019-03-18T12:31:04+02:00March 14th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia woon Raad op Hoër Onderwys se Kwaliteitsbevorderingskongres by

Akademia woon Raad op Hoër Onderwys se Kwaliteitsbevorderingskongres by Dr. Saretha Brüssow, dekaan: Onderrig en leer, en Liana Venter, registrateur van Akademia, het die Raad op Hoër Onderwys se Kwaliteitsbevorderingskongres, wat vanaf 26 tot 28 Februarie gehou is, bygewoon. Die kongres se tema was “Die bevordering van akademiese integriteit in hoër onderwys”. Dit [...]

By |2019-03-18T12:29:52+02:00March 1st, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia vier Internasionale Moedertaaldag saam met die wêreld

Akademia vier Internasionale Moedertaaldag saam met die wêreld Internasionale Moedertaaldag word sedert 2000 regoor die wêreld jaarliks op 21 Februarie gevier. Hierdie gedenkdag het ten doel om groter bewustheid te skep oor die belangrikheid van die behoud en ontwikkeling van alle tale. Een van die uitstaande kenmerke van die mensdom is die groot hoeveelheid [...]

By |2019-03-01T09:22:34+02:00February 20th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Minister nomineer student vir beurstoekenning

Minister nomineer student vir beurstoekenning Trazeen Mbidlana, ʼn eerstejaar BCom (Ondernemingsbestuur)-student by Akademia, is deur die Minister van Onderwys in die Wes-Kaap, Debbie Schäfer, vir ʼn beurstoekenning genomineer. Community Chest, ʼn niewinsgewende organisasie wat gefokus is op gemeenskapontwikkeling in die Wes-Kaap, het aangebied om die student te borg. Die beurs, ten bedrae van [...]

By |2019-02-20T10:47:34+02:00February 20th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Studente begin opvoedkundige speelgrot by Filadelfia Ark

Studente begin opvoedkundige speelgrot by Filadelfia Ark Vyf Ondernemingsbestuurstudente, wat deel vorm van die Elitebeursprogram by Akademia, begin vanjaar ʼn speelgrot by die Filadelfia Ark niewinsgewende sorgsentrum, wat skuiling en voedsel vir hawelose en behoeftige mense bied. Die speelgrot het ten doel om vir kinders tussen die ouderdomme van vyf en nege ʼn [...]

By |2019-02-20T07:13:06+02:00February 20th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Wenke om vir jou kind se toekoms te spaar

Wenke om vir jou kind se toekoms te spaar Ouers het dikwels baie vrae oor hoe om te begin met finansiële beplanning vir ʼn kind se toekoms. Nicolene Steenkamp, programkoördineerder van BCom (Finansiële Beplanning) deel ʼn paar wenke. Vandag bepaal jou inkomste ʼn groot deel van jou lewe, [...]

By |2019-02-04T10:36:55+02:00February 4th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments