Alumni 2018-05-15T12:11:42+00:00

Hartlik geluk, Akademia-alumnus

As lid van die Akademia Alumnivereniging kan jy aktief by jou alma mater betrokke bly deur aan alumni-aktiwiteite deel te neem en ʼn trotse ambassadeur van Akademia in jou gemeenskap, die land en die wye wêreld te wees.

Alumni word ook op hoogte gehou van werksgeleenthede, loopbaanontwikkeling en ander moontlikhede wat tot jou voordeel strek.

Met die behaal van jou kwalifikasie wink jou toekoms blink.

Sluit nou by die Akademia Alumnivereniging aan en bly deel van die netwerk van oud-studente.

KONTAK ONS

Stuur ʼn e-pos na alumni@akademia.ac.za vir meer inligting.
Bou saam aan die toekoms van topgehalte hoër onderwys,
sluit by die Akademia Alumnivereniging aan!

SLUIT VANDAG AAN

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER