Plek: Zwartkloof Private Game Reserve Estate, Bela-Bela
Vertrek: 20 Januarie om 10:00 vanaf die Leriba-kampus (Endstraat 245, Clubview, Centurion)
Terugkeer: 23 Januarie om 11:00 by die Leriba-kampus (Endstraat 245, Clubview, Centurion)
Koste: R2 350 per persoon
*Alle Akademia-studente (voltydse en nauurse studente) is welkom om die eerstejaarskampe in Pretoria of die Paarl by te woon. Die Paarl se eerstejaarskampinligting sal binnekort beskikbaar wees.
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.