Akademia-koorkomitee: Nóg ʼn hoë noot vir musikale Fonties

Akademia-koorkomitee: Nóg ʼn hoë noot vir musikale Fonties Gepubliseer op: 3 Junie 2025 Sedert die ontstaan van die Akademia-koor in Augustus 2021 het dié musikale ensemble nie net reeds tientalle gehore bekoor nie, maar óók verskeie hoogtepunte bereik. Een só ʼn hoogtepunt is die samestelling van die eerste koorkomitee in Meimaand vanjaar. Volgens Mariska Bolleurs, […]
Afrikaans se letterkonvooi: Die boodskap van Akademia se A

Afrikaans se letterkonvooi: Die boodskap van Akademia se A Gepubliseer op: 7 Mei 2025 Raai, raai, riepa: Wat weeg ongeveer 720 kg, staan twee meter hoog en het om en by 1 400 km via die N1-snelweg vanaf Pretoria in die noorde tot en met die Paarl in die suide aangepak? Die Solidariteit Beweging se Afrikaanse letterkonvooi […]
Voornemende Fonties: Kom trap pionierspore by die eerste Paarl-kampusopedag

Voornemende Fonties: Kom trap pionierspore by die eerste Paarl-kampusopedag Gepubliseer op: 8 April 2025 Die tafel is gedek vir Akademia se heel eerste kampusopedag in die Paarl, en die opwinding loop hóóg in die Wes-Kaap. Voornemende Fonties* word hartlik uitgenooi om 9 en 10 Mei 2025 in hul kalenders aan te teken en só hulself […]
Akademia-studieaansoeke nou ingewag: Neem die eerste tree tot toekomsvervulling

Akademia-studieaansoeke nou ingewag: Neem die eerste tree tot toekomsvervulling Gepubliseer op: 1 April 2025 Daar word gesê dat die verwesenliking van elke droom – hoe groot of klein ook al, begin deur die neem van ʼn doelbewuste en dapper eerste tree. Dieselfde is óók waar van studie-ideale. Óf jy nou binnekort ʼn skoolverlater gaan wees, […]
Akademia-alumnus droom en doen in die skadu van die Afrikaanse Taalmonument

Akademia-alumnus droom en doen in die skadu van die Afrikaanse Taalmonument Gepubliseer op: 26 Februarie 2025 Die jaar 2025 is ʼn hoofletterjaar vir die Afrikaanse taal, en by uitstek óók vir Akademia-alumnus, Tania Lang (46), wat passievol haar beroepslewe in haar moedertaal uitlééf. Dié boorling van die Paarl, werk reeds amper 24 jaar by die […]
Akademia is bedrywig in die Wes-Kaap

Akademia is bedrywig in die Wes-Kaap Gepubliseer op: 22 Oktober 2024 Akademia se gebeurlikheidskalender vir die Wes-Kaap is propvol en daar heers groot opgewondenheid oor elkeen van hierdie gebeurlikhede, veral in die lig van die instelling se voorgenome uitbreiding na dié streek. Dié aankondiging is vroeër vanjaar gemaak, en daar word sedertdien hard aan die […]
Besigheidswerkswinkels en netwerkgeleenthede ook in Noordwes en Wes-Kaap aangebied

Besigheidswerkswinkels en netwerkgeleenthede ook in Noordwes en Wes-Kaap aangebied Gepubliseer op: 27 Augustus 2024 Bevind jy jouself in die Noordwes of die Wes-Kaap? Indien wel, stel jy daarin belang om jou sakevaardighede op te skerp? Miskien wil jy graag ʼn onderneming begin, óf jy wil nuwe lewe in jou bestaande onderneming blaas. Hoe dit ook […]
Akademia’s Western Cape dream takes shape

Akademia’s Western Cape dream takes shape Published on: 13 June 2024 Earlier this year Akademia shared the exciting news that by 2026 this higher education institution will be expanding its geographical footprint to the Western Cape. This expansion appeals to the institution’s new growth phase that led to the commissioning of an additional full-time campus […]
Akademia se Wes-Kaap-droom neem vorm aan

Akademia se Wes-Kaap-droom neem vorm aan Gepubliseer op: 13 Junie 2024 Akademia het vroeër vanjaar die opwindende nuus gedeel dat dié hoëronderwysinstelling in die proses is om sy geografiese voetspoor in die Wes-Kaap teen 2026 uit te brei. Hierdie uitbreiding spreek tot die instelling se nuwe groeifase wat vanjaar reeds uitgeloop het op die ingebruikneming […]