Internasionale akkreditasie wink vir Akademia se nuwe BCom (Rekeningkunde)-program

Internasionale akkreditasie wink vir Akademia se nuwe BCom (Rekeningkunde)-program Gepubliseer op: 25 November 2024 Akademia het op Maandag 25 November 2024 tydens ʼn glasieklinkgeleentheid die opwindende nuus bekendgemaak dat die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vanaf 2025 die eerste groep studente in die gesogte program BCom (Rekeningkunde) sal inneem. Die fakulteit beskik reeds oor ʼn aanbod […]