NRO’s word sosialemediaslim met die hulp van Akademia-kundiges

NRO’s word sosialemediaslim met die hulp van Akademia-kundiges Gepubliseer op: 4 Julie 2025 Sosiale media het die lewe, insluitend die manier waarop ons besigheid doen, ingrypend verander. Danksy diesulke platforms kan jy nou met die druk van ʼn enkele knoppie óf die klik van ʼn muis met die ganse wêreld kommunikeer én kompeteer. Gedagtig hieraan […]

Vlymskerpbesigheid in ʼn japtrap: Ontwikkel só jou sakevaardighede

Vlymskerpbesigheid in ʼn japtrap: Ontwikkel só jou sakevaardighede Gepubliseer op: 3 Julie 2025 In ʼn voortdurend veranderende besigheidsomgewing is dit belangrik om jouself na behore toe te rus met kennis en vaardighede om nie nét veerkragtig op verandering te kan reageer nie, maar óók om jouself – en jou besigheid, toekomsfiks van ander te onderskei. […]

Delg só jou skuld en bly op koers na finansiële vryheid – Akademia-kundige

Delg só jou skuld en bly op koers na finansiële vryheid – Akademia-kundige Gepubliseer op: 10 Junie 2025 Jan en San Publiek bevind hulself, nou méér as ooit, in ʼn groterwordende skuldstrik. En waar daar vroeër skertsend om braaivleisvure gekla is dat dit voel asof daar meer maand as salaris is, staar menige Suid-Afrikaanse salaristrekkers […]

Liewe Suid-Afrikaanse onderwyser: Daar is inderdaad hoop!

Liewe Suid-Afrikaanse onderwyser: Daar is inderdaad hoop! Gepubliseer op: 4 Junie 2025 Geskryf deur Monique Alberts (dosent: Professionele Studies), Jhani Pottas (dosent: Opvoedkundestudies) en Sean Botha (dosent: Opvoedkundestudies) verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Daar is die afgelope tyd baie in die media geskryf oor die uittog van gekwalifiseerde onderwysers uit die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel. ʼn […]

Skaduwees op die skerm: Die invloed van sosiale media op ons werklikheidsbesef

Skaduwees op die skerm: Die invloed van sosiale media op ons werklikheidsbesef Gepubliseer op: 3 Junie 2025 Geskryf deur Monique Alberts, dosent in Professionele Studies, en dr. Chris-Mari Le Hanie, senior dosent in Opvoedkundestudies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die Netflix-dokumentêr, Adolescence, lok wêreldwyd uiteenlopende reaksie by gehore uit en plaas opnuut die soeklig op […]

Akademia: ʼn Plek waar tuiskoms nomadiese onverbondenheid vervang

Akademia: ʼn Plek waar tuiskoms nomadiese onverbondenheid vervang Gepubliseer op: 1 Junie 2025 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademia by Akademia. Enkele dekades gelede het Franse geleerdes geskryf dat ons era – die era van die globalisme – óók as die tydperk van die nomade beskryf kan word. Maar wat is die era […]

Deuntjies en lirieke: Só word intellektuelegoedereregte in die musiekbedryf beskerm

Deuntjies en lirieke: Só word intellektuelegoedereregte in die musiekbedryf beskerm Gepubliseer op: 7 Mei 2025 Geskryf deur prof. Jacolien Barnard, dosent: Privaat- en Handelsreg verbonde aan Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid. Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom (IE) is onlangs wêreldwyd gevier en vanjaar is die fokus op musiek geplaas. Volgens die Wêreld Intellektuele Goedere Organisasie (WIGO) verryk […]

Akademia-sentrumopedag: Loop jou toekoms met selfvertroue tegemoet

Akademia-sentrumopedag: Loop jou toekoms met selfvertroue tegemoet Gepubliseer op: 24 April 2025 Die enigste manier om ʼn blink toekoms te verseker is om in die hede daarvoor te belê. Hierdie gewaarwording is veral van pas as dit kom by die verwesenliking van studiedrome en loopbaandoelwitte. Gedagtig hieraan bied Akademia se sentrumopedag aan voornemende Fonties* die […]

Die gesin: Die waarom-antwoord op wie ons word

Die gesin: Die waarom-antwoord op wie ons word Gepubliseer op: 23 April 2025 Geskryf deur Charmain Kruger, dosent: Professionele Studies, verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die afgelope Paasnaaweek is nog vars in almal se geheue, méér nog vir gesinne wat hierdie spesiale tyd saam kon deurbring. Op Gesinsdag wat op 21 April 2025 gevier […]

Joernalistiek-simposium 2025: Die Afrikaanse nuusmedia getuig van innovasie én volhoubaarheid

Joernalistiek-simposium 2025: Die Afrikaanse nuusmedia getuig van innovasie én volhoubaarheid Gepubliseer op: 17 April 2025 Die Afrikaanse nuusmedia bevind homself in ʼn tyd van gróót omwenteling en verandering, maar sy polsslag is sterk. Dit is die mening van verskeie hoëvlakrolspelers in dié dinamiese bedryf wat deelgeneem het aan Akademia se Departement Tale en Kultuurwetenskappe se […]

Inklusiewe onderwys as ʼn teenvoeter vir die dilemma van oorvol klaskamers

Inklusiewe onderwys as ʼn teenvoeter vir die dilemma van oorvol klaskamers Gepubliseer op: 6 Maart 2025 Geskryf deur dr. Chris-Mari Le Hanie en Daleen Botha, beide dosente in Opvoedkundestudies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Kern tot die Suid-Afrikaanse onderwyskonteks is die skep van leeromgewings waarbinne elke leerder, ongeag sy of haar vermoë, effektief kan leer […]

Die klaskamer op die toekomsdrumpel – Só verryk digitale media en KI die leerervaring

Die klaskamer op die toekomsdrumpel – Só verryk digitale media en KI die leerervaring Gepubliseer op: 24 Februarie 2025 Geskryf deur dr. Chris-Mari Le Hanie, ʼn senior dosent in: Opvoedkundestudies, en Monique Alberts, dosent: Professionele Studies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Digitale media en kunsmatige intelligensie (KI) het géén bekendstelling nodig nie – óók nie […]

Akademia-kundiges help NRO’s om sosialemediaslim te word

Akademia-kundiges help NRO’s om sosialemediaslim te word Gepubliseer op: 22 November 2024 Die bou van goeie verhoudings staan sentraal tot die effektiewe gebruik van sosiale media, en daarom kan dié kommunikasiemedium net soveel van ʼn positiewe as ʼn negatiewe impak hê, veral wat besigheid betref. Gedagtig hieraan het akademici vanuit die BA (Kommunikasie en Joernalistiek)-program […]

Akademia-kenner: Só beïnvloed SA se begrotingseisoen die ekonomie

Akademia-kenner: Só beïnvloed SA se begrotingseisoen die ekonomie Gepubliseer op: 15 November 2024 Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Finansiële Wetenskappe by Akademia. Dit is Novembermaand en heerlike somer in Suid-Afrika … of is dit? Plek-plek styg die kwik wel tot in die rooi, maar elders word sneeuval verwag! Op ’n soortgelyke […]

Internasionale Week 2024: Só sien teorie én praktyk oor landsgrense daarvan uit

Internasionale Week 2024: Só sien teorie én praktyk oor landsgrense daarvan uit Gepubliseer op: 15 November 2024 Fonties in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het onlangs die besonderse geleentheid gehad om skouers te skuur met hul Belgiese eweknieë tydens die instelling se eerste Internasionale Week. Tydens hierdie geleentheid, wat vanaf 4 tot 8 November 2024 […]