18 Januarie
Akademia bied ʼn aanlyn inligtingsessie oor studie in 2024 aan.
24 April
Akademia se nuwe dames- en mansdaghuise, Huis Daglelie en Huis Karoo, het onlangs hul nuwe handelsmerke bekendgestel.
1 Augustus
Akademia en die eiendomsontwikkelingsmaatskappy, Kanton, het die nuwe kampusontwikkelingprojek van Akademia in Pretoria as deel van die Toekomsbouer-veldtog bekendgestel.
16 Oktober
Akademia en die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) kondig ’n dinamiese samewerkingsooreenkoms aan ten einde die hoëordefunksies van Afrikaans te bevorder.
21 Januarie
Rico Hammann (24) is Akademia se eerste afgestudeerde LLB-alumnus wat tot die Prokureursorde toegelaat is as praktiserende prokureur.
16 April
Akademia se Departement Tale en Kultuurwetenskappe het ʼn jaarlikse Joernalistiek-simposium aangebied.