26 Maart

Akademia stel sy L-E-E-S!-projek bekend ter viering van Afrikaans 100.

15 Maart

Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid het, in samewerking met die Solidariteit Regsnetwerk, ʼn Regsgeleerdheidstudentesimposium en -netwerkgeleentheid aangebied.

1 April

Akademia se 2026-studieaansoeke vir nauurse studie oor afstand, óf voltydse studie by die kampusse in Centurion of die Paarl het geopen.