Nuut: NP van Wyk Louw-sentrum

12 Mei

Akademia ontvang die literêre versameling van die digter, vertaler, letterkundige en radioman dr. Daniel Hugo tydens ’n spesiale dinee.

20 Julie

Akademia het stel die nuwe kwalifikasie, BCom (Ekonomie en Regte) tydens ’n dinee in Pretoria bekend. Hierdie graad word vanaf 2017 aangebied.

11 Januarie

Akademia verhuis na ’n nuwe perseel in Centurion.

5 Maart

Akademia verwelkom eerste studente vir die Gevorderde Diploma in Projekbestuur.