Stuur van kwalifikasiesertifikaat – Kwalifikasieplegtigheid 2025
Baie geluk met die suksesvolle voltooiing van jou kwalifikasie! Omdat jy nie die kwalifikasieplegtigheid kon bywoon nie, wil ons graag sorg dat jy jou sertifikaat ontvang. Voltooi asseblief die onderstaande vorm sodat ons die nodige reëlings kan tref.
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE