Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

Akademia se 2024-kampusopedag

Baie dankie vir jou belangstelling in Akademia se kampusopedag.

Al ses sessies is reeds volbespreek en ons kan geen verdere besprekings akkommodeer nie.

Stuur gerus ʼn e-pos na navrae@akademia.ac.za om jou belangstelling aan te dui. Sodoende kan Akademia jou laat weet indien daar ʼn kansellasie is of alternatiewe reëlings tref vir ʼn kampusbesoek.

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE