Die NP Van Wyk Louw-sentrum se openbare lesing | Alida Kok
Weens onvoorsiene omstandighede moet die NP van Wyk Louw-sentrum die openbare lesing van Alida Kok eerskomende Woensdag om 17:30 uitstel na ʼn latere datum toe. Ons sal die nuwe datum so spoedig moontlik kommunikeer. Ons sien daarna uit om jou steeds by hierdie latere geleentheid te verwelkom en vra om verskoning vir enige ongerief wat die situasie mag veroorsaak.
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE