Kyk en luister

Kategorieë

Botsende standpunte

Akademia stel dié reeks bekend om moontlike oplossings te bied vir belangrike kwessies wat ons elkeen se doen en late beïnvloed, en om saam met ons gemeenskap hieroor na te dink.

Luister hier hoe ʼn vooraanstaande Suid-Afrikaanse filosoof saam met ʼn teoloog die temas een vir een uitpak. Prof. Danie Goosen is die uitvoerende hoof:

Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz is die bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum, kapelaan van Akademia en teoloog.

Vriende oor grense

Akademia se Vriende oor grense-gespreksreeks fokus op die internasionale besoekers, akademiese vennote en denkgenote wat by die instelling aandoen van dwarsoor die wêreld. Die reeks poog daarin om ʼn insiggewende blik op die gesprekke, idees en wedersydse verhoudings te bied en só ʼn lansie te breek vir Akademia as ʼn gemeenskapsinstelling wat tot akademiese uitnemendheid verbind is.

KONTAK ONS

Kontak gerus die NP van Wyk Louw-sentrum by npvw@akademia.ac.za of skakel 0861 222 888.

Bly op hoogte van die NP van Wyk Louw-sentrum se nuus en gebeure

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.