PRETORIA-
KAMPUS

Koshuis- en daghuisinligting

Jy betree nou as jong volwassene jou nuwe (kos)huis. Die koshuislewe beloof om jou nader aan die unieke bruisende studentelewe van Akademia te bring, en ʼn wesenlike impak op jou vorming as Fontie te hê. Studente wat nie in inwoonkoshuise woon nie, word outomaties in ʼn daghuis ingedeel. Daghuise bied aan Fonties die geleentheid om teen koshuise mee te ding en aan opwindende daghuisaktiwiteite deel te neem.

Klik solank op die toepaslike koshuis- en daghuishandelsmerke vir meer inligting oor elkeen.

Inwoonkoshuise

Daghuise

Leriba-kampus (Huis Hennops) en koshuis@Jordan (Huise Dahlia, Strelitzia en Magalies)

Standaardintrektye vir die naweek van 23 en 24 Januarie is soos volg:

Vrydag 23 Januarie 2026 | 14:00-18:00
Saterdag 24 Januarie 2026 | 07:00-12:00

BELANGRIK: Jou behuisingskontrak is via e-pos aan jou gestuur. Die kontrak moet elektronies en volledig in alle geallokeerde spasies ingevul en geteken word. Dui met “NVT” aan indien daar velde is wat nie op jou van toepassing is nie.

Die kontrak moet asseblief voor intrekdag na koshuisadmin@akademia.ac.za gestuur word.

Alle koshuisaansoeke word via die studieaansoekportaal ingedien. Stuur ʼn e-pos na koshuisverblyf@akademia.ac.za vir enige verdere vrae.

KONTAK ONS

Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys
en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 •
Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2025 – Akademia – Alle Regte Voorbehou

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.