PAARL-
KAMPUS

Daghuisinligting

Jy betree nou as jong volwassene jou nuwe (dag)huis. Die Paarl-kampusdaghuise beloof om jou nader aan die unieke bruisende studentelewe van Akademia te bring, en ʼn wesenlike impak op jou vorming as Fontie te hê. Studente wat nie in inwoonkoshuise woon nie, word outomaties in ʼn daghuis ingedeel. Die dames- en mansdaghuise in die Paarl bied aan Fonties die geleentheid om teen koshuise mee te ding en aan opwindende daghuisaktiwiteite deel te neem.

Inwoonkoshuise

Daghuise

Meer inligting oor die Paarl-kampusdaghuise sal binnekort beskikbaar wees.

Indien daar enige verdere vrae of onduidelikhede is, stuur gerus ʼn e-pos na paarlkoshuisadmin@akademia.ac.za.

KONTAK ONS

Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys
en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 •
Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2025 – Akademia – Alle Regte Voorbehou

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.