NAUURSE
ONDERRIGLEERMODEL
Daghuisinligting
Jy betree nou as jong volwassene jou nuwe (dag)huis. Beide die Pretoria- en Paarl-daghuise beloof om jou nader aan die unieke bruisende studentelewe van Akademia te bring, en ʼn wesenlike impak op jou vorming as Fontie te hê. Die dames- en mansdaghuise bied aan Fonties die geleentheid om aan sosiale, sport- en kultuurgeleenthede deel te neem, vriendskappe te bou, en ʼn gevoel van verbondenheid met die Fontie-gemeenskap te ervaar. Daghuislede kan ook deel vorm van kompetisies en interne strukture soos huiskomitees.
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys
en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 •
Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2025 – Akademia – Alle Regte Voorbehou
Akademia-skenkingsfonds
Eerste Nasionale Bank
Rekeningnommer: 62857561445
Takkode: 210554
Verwysing: Jou selfoonnommer
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.
083 254 0142
skenking@akademia.ac.za
Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.