PRETORIA-
KAMPUS

Aanvang van klasse

AKADEMIESE OPENING

Die akademiese openingsgeleentheid vind op Maandag 2 Februarie 2026 om 08:00 by die Voortrekker Monument in Pretoria plaas en word ook regstreeks via MS Teams uitgesaai. Hou jou e-pos-inmandjie dop vir die formele uitnodiging.

EERSTE WEEK SE AKADEMIESE ROOSTER

Die 2026- akademiese jaar skop in Februarie af. Kyk na die rooster vir die eerste week (2 tot 6 Februarie 2026), deur op jou program (onder die relevante fakulteit) te klik.

KONTAK ONS

Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys
en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 •
Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2025 – Akademia – Alle Regte Voorbehou

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.