Fontie Flits Logo

Welkom, voornemende Fontie!

Hier is jou kommunikasieflitse wat jou pad na
die 2026- akademiese jaar sal verlig met alles
wat jy moet weet.

Hierdie bladsy is slegs van toepassing op voornemende nauurse afstandstudente

Oorsig

Nauurse programme word aangebied oor ʼn landwye netwerk van sentrums of via e-leer, en is ideaal vir werkendes wat nauurs wil studeer of individue wat ander belangstellings nastreef wyl hulle verder wil studeer.

Studente woon klas op weeksaande en Saterdae by. Gevorderde tegnologie verbind dosente en studente in ʼn virtuele leerruimte.

Die nauurse afstandsmodel bied aan Fonties die geleentheid om deel te vorm van ʼn gemeenskap wat spesifiek gestruktureerd is vir volwassenes wat nie verbonde is aan die voltydse kampusmodel nie, en wie se vrye tyd om aan tradisionele studenteaktiwiteite deel te neem, meer beperk is. Aktiwiteite waarby nauurse Fonties steeds ʼn gevoel van gemeenskap kan ervaar, sluit in netbal, padel, dagstap, gemeenskapsuitreike, asook virtuele aktiwiteite soos debattoernooie, noot-vir-nootaande en Wie word ʼn miljoenêr.

KONTAK ONS

Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys
en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 •
Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2025 – Akademia – Alle Regte Voorbehou

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.