NAUURSE
ONDERRIGLEERMODEL

Aanvang van klasse

AKADEMIESE OPENING

Die akademiese openingsgeleentheid vind op Maandag 2 Februarie 2026 om 08:00 via MS Teams plaas. Hou jou e-pos-inmandjie dop vir die formele uitnodiging.

AKADEMIESE ROOSTER

Kontaksessies neem Maandag 9 Februarie ’n aanvang. Alle roosters sal op die Administrasie Spens beskikbaar gestel word. Jy sal die Spens aantekenbesonderhede via e-pos ontvang wanneer jy  geregistreer is.

KONTAK ONS

Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys
en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 •
Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2025 – Akademia – Alle Regte Voorbehou

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.