NAUURSE
ONDERRIGLEERMODEL
Oriëntering
Dit word sterk aanbeveel dat jy die algemene administratiewe oriënteringsessie by jou naaste sentrum bywoon sodat jy die beste geleentheid tot studiesukses in 2026 het. Hierdie sessie bied die geleentheid om mede-Fonties in persoon te ontmoet, enige onduidelikhede uit die weg te ruim en jou nuwe studietuiste vir die eerste keer in persoon te ervaar.
Fonties moet ook die oriënteringsmodule op die Spens voltooi voordat hulle toegang sal verkry tot die akademiese modules waarvoor hulle geregistreer is. Hou jou e-pos se inmandjie dop vir die kommunikasie oor jou toegang tot die Spens en die verpligte modules wat jy moet voltooi voordat die klasse begin.
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys
en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 •
Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2025 – Akademia – Alle Regte Voorbehou
Akademia-skenkingsfonds
Eerste Nasionale Bank
Rekeningnommer: 62857561445
Takkode: 210554
Verwysing: Jou selfoonnommer
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.
083 254 0142
skenking@akademia.ac.za
Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.