PAARL-
KAMPUS
Eerstejaarskamp
Die jaarlikse Akademia-eerstejaarskamp is ongetwyfeld ʼn hoogtepunt op ons eerstejaar-Fonties se studentekalender. Hierdie kamp bied aan studente die geleentheid om die Akademia- kultuur en bruisende studentelewe eerstehands te ervaar. Om deel te word van Akademia se studentelewe beteken dat jy deel word van ʼn gemeenskap van omgee, behoort, trots en tradisies. Hierdie kamp vang al dié elemente vas.
Jy kan dus verwag om tydens die 2026-eerstejaarskamp, wat vanaf 27 tot 30 Januarie plaasvind, ʼn avontuurgevulde kampprogram te geniet wat, onder andere, insluit: ʼn voorsmaak van wat dit beteken om ʼn Fontie te wees, die geleentheid om saam met kenners oor leierskap en identiteit te gesels, en leerervarings oor hoe om jou vryheid as student te bestuur. Bowenal lê daar hope pret voor!
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys
en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 •
Registrasienommer: 2011/HE08/005 | © Kopiereg 2025 – Akademia – Alle Regte Voorbehou
Akademia-skenkingsfonds
Eerste Nasionale Bank
Rekeningnommer: 62857561445
Takkode: 210554
Verwysing: Jou selfoonnommer
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.
083 254 0142
skenking@akademia.ac.za
Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.