Bespreking vir vakkeuse-aand

Ek het reeds registreer en my kaartjie gekoop. Hoe moet ek maak om die aanlyn vakkeuse-aand by te woon?

  • Tydens die registrasieproses sou jy ʼn e-pos ter bevestiging van jou bespreking ontvang het.
  • Indien jy nie die e-pos ontvang het nie, kontak ons asb. by navrae@akademia.ac.za of 0861 222 888 voor aanvang van die sessie.
  • Slegs persone wat vooraf geregistreer en kaartjies gekoop het, sal toegang tot die vakkeuse-aand verkry.

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER