Akademia Uitgewery
Akademia Uitgewery
Akademia Uitgewery is ʼn onafhanklike uitgewer van hoofsaaklik akademiese publikasies, en is verbind tot die waardes van Akademia as geheel. Hierdie uitgewery se aktiwiteite word veral gerig op die uitbou van die instelling se akademiese reputasie en geloofwaardigheid, asook ʼn pligs- en roepingsbesef wat Afrikaans as kulturele en navorsingstaal aanbetref.
Manuskripvoorleggings
Manuskripvoorleggings
Riglyne vir manuskripvoorleggings:
- Slegs Afrikaanse manuskripte word oorweeg.
- Slegs digitale manuskripte word aanvaar.
- Slegs akademiese en intellektuele manuskripvoorleggings word oorweeg, tensy afwykings hiervan sinvol gemotiveer kan word.
- Manuskripvoorleggings moet die volgende bevat:
- skrywer(s) of samesteller(s) se biografiese en kontakbesonderhede
- CV en lys van vorige publikasies soos van toepassing
- tema/navorsingsterrein, voorgestelde manuskriptitel en kort uiteensetting (vergesel van ʼn inhoudsopgawe)
- Aanbevelings word verwelkom.
Lys van publikasies
Lys van publikasies
Klik hier om na ons katalogus te loer, en koop dit op Die Winkel of by goeie boekwinkels.
Kontakbesonderhede
Kontakbesonderhede
Vir boekverkope en verkoopsnavrae: winkel.akademia.ac.za / winkel@akademia.ac.za
Vir manuskripvoorleggings en uitgewerynavrae: uitgewery@akademia.ac.za
Voltooi die vorm