Kampusopedag 10 en 11 Mei 2024

Search
Close this search box.

Sekretaressedag: Kantoorpraktisyns dien in die voorste linie van besigheidsukses

Sekretaressedag: Kantoorpraktisyns dien in die voorste linie van besigheidsukses Gepubliseer op: 6 September 2023 Administratiewe beampte. Kantoorpraktisyn. Persoonlike assistent. Sekretaresse. Dit maak nie saak hoe jy na die praktyk van kantooradministrasie verwys nie, dié beroepslui is alombekend as die onbesonge helde van besighede dwarsoor Suid-Afrika. Gedagtig aan dié realiteit word Sekretaressedag vanjaar op 6 September […]

Akademia-student verkies tot top 24 van Die Kontrak 3

Akademia-student verkies tot top 24 van Die Kontrak 3 Gepubliseer op: 25 Julie 2023 Ariana Venus Behr-Greeff is ʼn eerstejaar BSc (Rekenaarwetenskappe)-student wat onlangs aangewys is as deel van die top 24-deelnemers van Die Kontrak. Sy het in 2022 ook aan Die Kontrak deelgeneem en tot een met die top 16 gevorder. Behr-Greeff het besluit […]

Wiskunde is belangrik vir die ontwikkeling van sleutellewensvaardighede

Wiskunde is belangrik vir die ontwikkeling van sleutellewensvaardighede Gepubliseer op: 17 Julie 2023 Geskryf deur Santie Louw, dosent in Professionele Studies by Akademia. Op 15 Julie is Wêreldjeugvaardigheidsdag wêreldwyd gevier. Vanjaar se viering plaas die kollig opnuut op onderwysers en opvoeders en die belangrike rol wat hulle speel in die oordrag van vaardighede aan die […]

Só oorbrug Akademia die vaardigheidsgaping

Só oorbrug Akademia die vaardigheidsgaping Gepubliseer op: 17 Julie 2023 Op Wêreldjeugvaardigheidsdag, wat op 15 Julie gevier word, val die fokus opnuut op die belangrikheid van vaardigheidsontwikkeling vir die jeug. Gedagtig aan dié belangrike onderwerp word die vraag geopper: Wat doen Akademia om sy studente vir die uitdagende, en snelveranderende arbeidsmag voor te berei? Méér […]

Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek

Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek Akademia vat vanjaar weer hande met AfriForum Sakenetwerk om ʼn platform vir jong entrepreneurs te skep waar hulle ʼn sakeplan kan opstel en hul entrepreneurskapsvaardighede kan kweek. Die Besigheidsbytjies-kompetisie word sedert 2019 aangebied waar deelnemers ʼn besigheidsplan vir ʼn idee van ʼn besigheid of vir ʼn bestaande besigheid kan […]