Aansoeke is steeds oop

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat Gepubliseer op: 13 November 2023 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Naskoolse studie word in vandag se tyd gesien as baie duur en dit neem ʼn geruime tyd om ʼn kwalifikasie agter jou naam te kry. In die VSA is studieskuld die grootste […]

Akademia se hande versterk met nuwe hoof van Studentesake

Akademia se hande versterk met nuwe hoof van Studentesake Gepubliseer op: 6 September 2023 Akademia kondig met trots die aanstelling van Heleen Coetzee, ʼn ervare kliniese sielkundige, bemarkingspesialis en studentelewekenner, as hoof van Studentesake met die ingang van 1 September 2023 aan. Met dié aanstelling fokus die instelling daarop om strategieë, strukture, stelsels en prosesse […]

Nuwe studenteraad gereed om Akademia se studentelewe na nuwe hoogtes te neem

Nuwe studenteraad gereed om Akademia se studentelewe na nuwe hoogtes te neem Gepubliseer op: 4 Augustus 2023 Op Donderdag 3 Augustus is Akademia se studenteraad (SR) vir die 2023/2024-termyn amptelik ingehuldig op die instelling se Centurion-kampus. Die nuwe SR staan gereed om met passie en toewyding hul nuwe rolle aan te pak en Akademia se […]

Akademia-student verkies tot top 24 van Die Kontrak 3

Akademia-student verkies tot top 24 van Die Kontrak 3 Gepubliseer op: 25 Julie 2023 Ariana Venus Behr-Greeff is ʼn eerstejaar BSc (Rekenaarwetenskappe)-student wat onlangs aangewys is as deel van die top 24-deelnemers van Die Kontrak. Sy het in 2022 ook aan Die Kontrak deelgeneem en tot een met die top 16 gevorder. Behr-Greeff het besluit […]

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse […]