Search
Close this search box.

Samewerking en simulasie maak Fonties belastingslim

Samewerking en simulasie maak Fonties belastingslim Gepubliseer op: 30 Julie 2024 Julie kondig die begin van die Suid-Afrikaanse belastingjaar aan. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se outomatiese aanslae is vanjaar vanaf 1 tot 14 Julie gedoen, waarna individuele belastingbetalers vanaf 15 Julie tot 21 Oktober kans het om hul belastingopgawes vir die 2024-belastingjaar in te dien. […]

Akademia-kundiges geloof vir nuwe Afrikaanse handboek oor kurrikulumstudies

Akademia-kundiges geloof vir nuwe Afrikaanse handboek oor kurrikulumstudies Gepubliseer op: 2 April 2024 Twee Akademia-kundiges, dr. Chris-Mari Le Hanie (dosent in Opvoedkundestudies) en Suné Bester (ondersteuner: Aanlyn leer), het as mederedakteurs vroeër vandeesmaand tydens ʼn spoggeleentheid by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) ʼn nuwe handboek oor kurrikulumstudies bekendgestel. Dié handboek, ʼn Inleidende […]

Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia

Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia Die BComHons (Ondernemingsbestuur)-kwalifikasie is vanjaar vir die eerste keer by Akademia aangebied met die inname wat uit negentien studente bestaan. ʼn Aanlyn oriënteringsessie het die eerste semester vir die studente op 27 Februarie afgeskop waarna die studente mekaar van aangesig tot aangesig kon ontmoet by sessies in onderskeidelik […]