Akademia-alumnus jaag passie vir navorsing na

Akademia-alumnus jaag passie vir navorsing na Gepubliseer op: 6 Julie 2023 Akademia-alumnus, Karel Engelbrecht, het in 2022 die Nagraadse Diploma in Belasting aangepak om sy kennis en begrip te verskerp ten einde die kliënte by sy rekeningkundigepraktyk beter te adviseur. Min het hy geweet dat dié besluit hom op ʼn nuwe en opwindende studieavontuur as […]
Wysigings aan artikel 18A-kwitansies: Só beïnvloed dit belastingaftrekbaarheid

Wysigings aan artikel 18A-kwitansies: Só beïnvloed dit belastingaftrekbaarheid Gepubliseer op: 10 Julie 2023 Geskryf deur Nicolene Steenkamp, dosent in Rekeningkundige Wetenskappe by Akademia. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het nuwe vereistes aangekondig ten opsigte van artikel 18A-sertifikate. Dié nuwe vereistes is vanaf 1 Maart 2023 van krag. Dit is belangrik om hiervan kennis te neem, want […]
Akademia-kundige: Só raak internasionale bankkrisis Suid-Afrika

Akademia-kundige: Só raak internasionale bankkrisis Suid-Afrika Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Handel by Akademia. Gepubliseer op: 29 Junie 2023 Die ineenstorting van ʼn aantal banke in Amerika en Europa vroeër vanjaar het méér tot gevolg gehad as bloot die grootste bankkrisis sedert 2008. Hierdie ineenstorting, wat grotendeels geïnisieer is deur […]
Die belastingseisoen is amper hier: Gaan só te werk

Die belastingseisoen is amper hier: Gaan só te werk Geskryf deur Nicolene Steenkamp, ʼn dosent in Rekeningkundige Wetenskappe by Akademia. Gepubliseer op: 29 Junie 2023 Die 18de-eeuse Amerikaanse denker Benjamin Franklin het per geleentheid gesê dat daar slegs twee dinge in die wêreld is waarvan ons seker kan wees, naamlik die dood en belasting. Meer […]
Anargistiese kommunisme – niks meer as ʼn lugkasteel nie

Anargistiese kommunisme – niks meer as ʼn lugkasteel nie Geskryf deur Edward Blight, ʼn dosent in Ekonomie by Akademia. Gepubliseer op: 26 Junie 2023 Ambisieuse en idealistiese jongmense wil die wêreld verander en verbeter. Een van die konsepte waarin hierdie jongmense soms glo, is anargistiese kommunisme. ʼn Konsep wat op die oog af lyk of […]
Beraders word sepieslim en leer meer oor verhoudings by Akademia-dosent

Beraders word sepieslim en leer meer oor verhoudings by Akademia-dosent Gepubliseer op: 19 Junie 2023 Daar word gesê dat om na sepies te kyk, óf te luister, is soos om by jarelange geliefde vriende te kuier. Om die waarheid te sê, dit is juis hierdie gehegtheid tussen die karakters en sepievolgelinge wat dié genre een […]
Bevry jouself só van skuldstrik

Bevry jouself só van skuldstrik Geskryf deur Monique Brasler, deeltydse dosent in Finansiële Beplanning by Akademia. Gepubliseer op: 13 Junie 2023 As dit kom by persoonlike geldsake dan trek menige Suid-Afrikaner swaar aan stygende lewenskostes. Om die waarheid te sê, dit raak al hoe moeiliker vir Jan en San Alleman om nie skuld aan te […]
Oos, wes, Akademia bes vir Roets-susters

Oos, wes, Akademia bes vir Roets-susters Niné, Kayla en Cathleen Roets is méér as net susters, hulle is mekaar se beste vriendinne, jarelange vertrouelinge, passievolle ondersteuners én met die ingang van 2024 ook almal klasdrafmaats by Akademia se kampus in Centurion. Die oudste twee Roets-sussies, Niné (20) en Kayla (18), studeer reeds by Akademia en […]