Nuwe BCom (Rekeningkunde)-program – ʼn Viering vir Akademia én die arbeidsmark

Nuwe BCom (Rekeningkunde)-program – ʼn Viering vir Akademia én die arbeidsmark Gepubliseer op: 28 Januarie 2025 Akademia het op Dinsdag 28 Januarie 2025 die amptelike bekendstelling van die gesogte BCom (Rekeningkunde)-program by die Alpine Attitude-boetiekhotel in Pretoria gevier. Dié program, wat binne die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe gesetel is, sal vanjaar sy eerste groep studente […]
Akademia se Nagraadse Diploma in Belasting geniet SAIT-akkreditasie

Akademia se Nagraadse Diploma in Belasting geniet SAIT-akkreditasie Gepubliseer op: 21 Mei 2024 Akademia het pas die nuus ontvang dat die Nagraadse Diploma in Belasting-program voortaan akkreditasie van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Belasting (SAIT) sal geniet. Volgens Nikki Kennedy, programkoördineerder, volg die akkreditasie ná maande se gespreksvoering met SAIT asook ʼn intensiewe akkreditasieproses. Die positiewe […]
Akademia vier Wêreldakkreditasiedag

Akademia vier Wêreldakkreditasiedag Ter viering van Wêreldakkreditasiedag wat vanjaar op 9 Junie plaasvind, deel Akademia antwoorde op gereelde vrae rakende akkreditasie en erkenning van kwalifikasies wat aan die instelling gerig word. Deur watter instansie word die programme wat Akademia aanbied geakkrediteer? Akademia is ʼn privaat verskaffer wat geakkrediteerde universiteitsvlakkwalifikasies in Afrikaans aanbied. Die Akkreditasiekomitee van […]