Rentevrye studielenings

Moet nie dat gebrekkige fondse in die pad van jou toekoms staan nie. Studente wat aansoek doen om by Akademia te studeer kan by die Solidariteit Helpende Hand Studiefondssentrum aansoek doen vir ’n rentevrye studielening, wat eers terugbetaalbaar is wanneer die student afgestudeer het.

MEER INLIGTING

Helpende Hand het tot op hede

0

rentevrye studielenings ter waarde van R29 113 866,57 aan Akademia-studente toegestaan.

Solidariteit Helpende Hand Studiefondssentrum

Kyk hiér hoe maklik dit is om aansoek te doen.

KYK VIDEO

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE VAN AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE VAN AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER