Akademia staan vir die idee van ’n selfstandige

Akademia staan vir die idee van ’n selfstandige

AFRIKAANSE UNIVERSITEITSWESE

AFRIKAANSE UNIVERSITEITSWESE

Met jou hulp sal ons dit verwesenlik. Raak gerus op een of meer van die volgende maniere betrokke.

BEMARKING

Bring Akademia gerus onder die aandag van voornemende studente of befondsers. Indien jy in ʼn posisie is om hiermee te help en graag bemarkingsmateriaal of ander inligting wil ontvang om te versprei, kontak vriende@akademia.ac.za.

HIER IS ENKELE MANIERE HOE JY MET BEMARKING KAN HELP:

  • Versprei asseblief ons behoefte tot studielenings vir studente binne jou netwerk en vra hulle om by te dra tot die Akademia-skenkingfonds.

  • Moedig vriende, familie en kollegas aan om by Akademia te studeer.

  • Deel asseblief ons nuusbrief met jou netwerk. Klik hier om te registreer om die nuusbrief maandeliks te ontvang.

Wil jy op ’n ander wyse bydra? Stuur ’n e-pos met jou voorstel na vriende@akademia.ac.za.

SKENK HIER

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE VAN AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

 

REGISTREER

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE VAN AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

 

REGISTREER