PERSONEEL
Akademia het uitnemende en roepinggedrewe personeel wat bydra tot ’n leerervaring van wêreldgehalte.
REGISTRATEUR

Liana van Rooy
MBA
Registrateur
Liana van Rooy dien sedert 2016 as registrateur van Akademia. Liana het haar BCom (Regte)-graad, asook ʼn honneursgraad in Ekonomie, aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf. Sy het haar MBA-graad (cum laude) aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) voltooi. Liana het haar loopbaan in die privaat hoër onderwys twaalf jaar gelede by Pearson Institute of Higher Education as dosent in Ekonomie en Rekeningkunde afgeskop. Sy het later programbestuurder geword by dieselfde instelling, waar haar passie vir beide administrasie en beplanning ontwikkel het. Sy het haar kennis uitgebrei en die pos hoof: Administrasie en Stelsels beklee en is later bevorder tot registrateur.
ADMINISTRASIE

Adele Venter
Koördineerder:
Akademiese administrasie

Aletha Marx
Bestuurder:
Studente- en akademiese administrasie

Alida Oosthuizen
Administrateur: Studenteadministrasie

Ansie van Niekerk
Koördineerder: Studenteadministrasie

Carina Saayman
Administrateur:
Akademiese administrasie

Henriëtta van Biljon
Administrateur: Studenteadministrasie

Ilze Gagiano
Administrateur: Studenteadministrasie

Jana Van Dyk
Administrateur:
Studenteadministrasie

Karina Bestbier
Koördineerder:
Akademiese administrasie

Leandré Struwig
Koördineerder:
Akademiese administrasie

Maristelle Welgens
Administrateur:
Akademiese administrasie

Marliné du Toit
Administrateur:
Akademiese administrasie

Monique Van Dyk
Administrateur:
Studenteadministrasie

Nicole Swart
Administrateur:
Studenteadministrasie

Ronel Cloete
Administrateur:
Studenteadministrasie

Talana Niemand
Administrateur:
Studenteadministrasie

Yolandie Meyer
Administrateur: Studenteadministrasie

Zani Van der Merwe
Administrateur:
Akademiese administrasie
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE