Nuus
Nuwe dosente versterk Akademia se hande
Nuwe dosente versterk Akademia se hande Akademia het oor die laaste ses jaar gegroei tot ʼn dinamiese studietuiste, waar Afrikaanse-studente eersteklas hoër opleiding en opvoeding in ʼn veilige ruimte [...]
Goeie nuus: Aansoeke om by Akademia te studeer sluit eers 19 Januarie 2018
Goeie nuus: Aansoeke om by Akademia te studeer sluit eers 19 Januarie 2018 Noudat die 2017-matriekresultate bekend is, en meeste tersiêre onderriginstellings se aansoeke reeds gesluit is, bied Akademia [...]
Mentorskapprogram sorg vir gebalanseerde graduandi
Mentorskapprogram sorg vir gebalanseerde graduandi Akademia het in November 2017 ʼn mentorskapprogram geloods, met die oog daarop dat studente nie slegs akademies nie, maar ook holisties ontwikkel sodat hulle [...]
Matrieks span hul seile saam met Akademia en Finesse op MSC-bootreis
Matrieks span hul seile saam met Akademia en Finesse op MSC-bootreis Matrieks van 2018 kan ophou wonder waarheen om vir matriekvakansie te gaan – die antwoord is sonder twyfel [...]
Akademia stel die ‘Jou loopbaan’-videoreeks bekend
Akademia stel die ‘Jou loopbaan’-videoreeks bekend BCom Ondernemingsbestuur: ’n student, die programbestuurder en ’n kenner vertel Akademia bied ʼn insiggewende reeks video’s met die titel ‘Jou Loopbaan: Akademia 101’ [...]
Verlengde registrasieperiode en opedag vir voornemende studente
Verlengde registrasieperiode en opedag vir voornemende studente Voornemende studente wat in 2018 by Akademia wil studeer, het nou tot 19 Januarie 2018 kans om vir ʼn volwaardige graad, hoër [...]