Nuus
Akademia woon Raad op Hoër Onderwys se Kwaliteitsbevorderingskongres by
Akademia woon Raad op Hoër Onderwys se Kwaliteitsbevorderingskongres by Dr. Saretha Brüssow, dekaan: Onderrig en leer, en Liana Venter, registrateur van Akademia, het die Raad op Hoër Onderwys [...]
Akademia vier Internasionale Moedertaaldag saam met die wêreld
Akademia vier Internasionale Moedertaaldag saam met die wêreld Internasionale Moedertaaldag word sedert 2000 regoor die wêreld jaarliks op 21 Februarie gevier. Hierdie gedenkdag het ten doel om groter bewustheid [...]
Minister nomineer student vir beurstoekenning
Minister nomineer student vir beurstoekenning Trazeen Mbidlana, ʼn eerstejaar BCom (Ondernemingsbestuur)-student by Akademia, is deur die Minister van Onderwys in die Wes-Kaap, Debbie Schäfer, vir ʼn beurstoekenning genomineer. [...]
Studente begin opvoedkundige speelgrot by Filadelfia Ark
Studente begin opvoedkundige speelgrot by Filadelfia Ark Vyf Ondernemingsbestuurstudente, wat deel vorm van die Elitebeursprogram by Akademia, begin vanjaar ʼn speelgrot by die Filadelfia Ark niewinsgewende sorgsentrum, wat [...]
Wenke om vir jou kind se toekoms te spaar
Wenke om vir jou kind se toekoms te spaar Ouers het dikwels baie vrae oor hoe om te begin met finansiële beplanning vir ʼn kind se toekoms. Nicolene [...]
Goosen se visie vir Akademia
Goosen se visie vir Akademia Professor Danie Goosen neem vanaf Februarie sy plek as akademiese hoof by Akademia in. Goosen vertel meer oor sy visie vir die instelling. [...]