Nuut: NP van Wyk Louw-sentrum

Aanlyn vakkeuseaand vir graad 9’s

Is jy in ʼn penarie oor watter vakkeuses jy moet maak? Moenie verder slapelose nagte hê daaroor nie, hier is ʼn blink idee. Woon Akademia se aanlyn vakkeusegesprek by en kry vrede vir jou siel oor jou vakkeuses.

DATUM
Donderdag 25 Mei

TYD
18:30 – 20:30

KOSTE
R50 per gesin

PLEK
Aanlyn

Besprekings vir die aanlyn vakkeuse aand het reeds om 15:00, 25 Mei 2023 gesluit.

Vir enige navrae stuur gerus ’n e-pos aan juanmarie@akademia.ac.za.

Wie is die sprekers?

Susan O’Reilly

Programkoördineerder en dosent in Opvoedkunde

Hui-Mari Meyer

Oudonderwyseres en opvoedkundekenner

Pieter Jordaan

Futuresmart: Beroepsvoorligtingsentrumeienaar en lewensvoorligter

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE