Inligtingsessie oor voltydse LLB
Akademia se LLB-graad is daarop gerig om bekwame, vaardige en dinamiese regsgraduandi te lewer wat toegerus is met ’n deeglike kennis en begrip van toepaslike regsbeginsels.
Baie dankie vir jou belangstelling. Die inligtingsessie is reeds verby.
Vir meer inligting oor Akademia se LLB-kwalifikasie klik gerus hier, of kontak een van ons vriendelike studentewerwers by navrae@akademia.ac.za.