Opedag 2019

Wil jy in Afrikaans studeer terwyl jy werk?

Akademia hou 14 September van 09:00-12:00 opedae by die studiesentrums in George en Centurion om aan voornemende studente ʼn voorsmakie te gee van Akademia se unieke onderrigmodel. Kom ervaar jou eerste virtuele kontaksessie, en benut die geleentheid om navrae oor Akademia se model, programaanbod en dies meer regstreeks vanuit die ateljee te laat beantwoord.

Bespreek jou plek vandag nog.

CENTURION – 14 September 2019
(09:00 tot 12:00)

Gerhardstraat 117, Die Hoewes, Centurion
GPS: S 25° 51′ 23.759″; E 28° 12′ 2.388″

Vir meer inligting, kontak Wendy Bartlett // 0861 222 888 // navrae@akademia.ac.za

Bespreek jou plek

GEORGE – 14 September 2019
(09:00 tot 12:00)

Eerste vloer, Joubert-plaza, Meadestraat 100, George-Sentraal, George, 6530
GPS: S 33° 57′ 46.4″; E 22° 27′ 31.514″

Vir meer inligting, kontak Johan Lubbe // (+27) 82 376 7658 // johan@akademia.ac.za

Bespreek jou plek

WAT KAN EK STUDEER?

Akademia bied ‘n verskeidenheid van studierigtings aan om jou
toekomstige loopbaan te verseker.

ONTDEK JOU MOONTLIKHEDE

WAAR IS ONS STUDIESENTRUMS GELEË?

Ons studiesentrums regoor Suid-Afrika, en in Namibië, plaas gehalte
hoëronderwys binne bereik van voornemende student.

VIND JOU NAASTE SENTRUM

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE VAN  AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE VAN  AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

 

REGISTREER